LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
Gastehuis in Pietermaritzburg

Lake Sands Manor



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 149 Gladys Manzi Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Lake Sands Manor bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil residensiële area, Hayfields, in Pietermaritzburg se buitewyke. Dié sentrale ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die area.

Verblyf word in 7 gastekamers gebied wat elkeen 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 'n dubbelbed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n lessenaar, ingeboude kaste, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is in die meeste van die openbare areas en in sommige van die kamers beskikbaar.

Die ligging is ideaal vir gaste wat die stad of die Midlands Meander wil verken. Liberty Midlands Mall is 10,2 km weg en die Tala Privaat Wildreservaat is 33,1 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Wildkyk
Bergfietsry
Engels

Kamers

Standaard Koninggrootte-bed
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer het 'n lessenaar, ingeboude kaste, 'n yskassie, 'n TV met DStv-kanale en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 8 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standaard Koningingrootte-bed
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n lessenaar, ingeboude kaste, 'n yskassie, 'n TV met DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 8 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Junior Dubbelbed
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n lessenaar, ingeboude kaste, yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 8 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Premium Koningingrootte-bed
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n lessenaar, ingeboude kaste, yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 8 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive Koninggrootte-bed
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het 'n lessenaar, ingeboude kaste, yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is ook 'n kombuisie en 'n leefarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 8 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
3.7

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Roux Heyns J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rus en vrede. Besonders en sien uit vir 'n volgende keer. Kan miskien bietjie aandag aan badgeriewe gee in terme van bietjie privaatheid. Is bietjie oops en bloot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sakhiwo N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2026

The rooms are clean, but the house itself on the outside is not looking good. What you see in the photo is not what you will see in reality. I actually thought that I was at the wrong place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Lake Sands Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Standaard Koninggrootte-bed
Slegs kamer.
Standaard Koningingrootte-bed
Slegs kamer.
Junior Dubbelbed
Slegs kamer.
Premium Koningingrootte-bed
Slegs kamer.
Executive Koninggrootte-bed
Slegs kamer.

Kinders tussen 0 en 8 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

149 Gladys Manzi Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKJUkgvVAWSSzCiqO7y1bs1wh03m4RSllhLOIwFsdFJFACwoRAC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 149 Gladys Manzi Road Hayfields 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6385 30.42254
Soek in 'n groter streek