Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge bied gasteverblyf op dieselfde perseel as die Critchley Hackle Lodge in die middel van Dullstroom.

Lakeside 3 en Lakeside 4 is 2 chalets langs mekaar op die oewer van die meer gebied en bied 'n ongerepte uitsig oor die meer, swembad, tuin en berg van die stoep af. Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n kaggel, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in elke chalet.

Ontbyt, middagete of aandete kan by die Lakeside Restaurant direk by die Critchley Hackle-ontvangs op gaste se eie rekeninge bestel word. WiFi is ook by die restaurant beskikbaar.

Gaste is welkom om forel te vang in die privaat meer of na die middedorp te stap waar daar 'n rits restaurante, whiskey- of bierproe-plekke en verskeie interessante winkels is om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd4382134992a7e4137f30add37dfc200fc8253ad3a96f985c0002f35ae2a08bc34339fcbd99f50b55e8e48f648c680275e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703