Pecanwood Villa
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lakeview-rylaan 5, Pecanwood Golf Estate, Hartbeespoort, 0216, Gauteng
-
Vanaf
R4 000R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pecanwood Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis op die gesogte Pecanwood Golf Estate in Hartebeespoort. Dit is 'n rustige en gerieflike toevlugsoord vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en spog met 4 smaakvolle slaapkamers. Drie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het ook 'n klein kombuisie met 'n yskassie en 'n tweeplaatstoof. Gaste het toegang tot 2 addisionele badkamers wat elk 'n bad en stort het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kombuis is met moderne geriewe insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea is gerieflik en stylvol en het sagte sitplek, 'n kaggel, 'n TV met stroomdienste en 'n ruim kuierarea met 'n kroeg en eetarea. Hiervandaan kan gaste uitstap op die semi-onderdakstoep met 'n buite-eetarea, braaigeriewe en 'n swembad. Die stoep het 'n asemrowende uitsig oor die dam en berge, met die 13de putjie van die gholfbaan in sig. Die omheinde tuin verseker die veiligheid van kinders en bied gemoedsrus vir gesinne. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Binne die landgoed het gaste toegang tot 'n klubhuis met 'n restaurant, spa-geriewe, 'n gimnasium, swembad, tennisbane en 'n bootklub. Vir ekstra gerief kan gaste ook 'n gholfkarretjie huur om die 18 putjie-gholfbaan en privaat landgoed te verken, wat Lakeside Elegance die perfekte bestemming maak vir 'n ontspannende en veilige wegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Lakeview-rylaan 5, Pecanwood Golf Estate, Hartbeespoort, 0216, Gauteng
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lakeview-rylaan 5, Pecanwood Golf Estate, Hartbeespoort, 0216, Gauteng