Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeview Cabin

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Lakeview Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Linky F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linky F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige paar dae, met ontspanning in die jacuzzi.

Heerlike ontspannende paar dae. Dankie vir 'n heerlike tyd, en jou vriendlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corike M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek wegbreek plekkie op ons agterdeur.

Baie vriendelike eienaar, het regtig moeite gedoen. Naby aan Pretoria. Oulike plekkie - netjies en skoon, het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie rustig en ontspannend. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Mens kan rustig op die stoepie sit en oor die dam uitkyk en net die natuurskoon in neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, privaat en rustig.

Vir iemand wat net die minimum soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is baie rustic, rustig en 'n plekkie waar mens net kan ontspan.

Die uitsig oor die dam met die eendjies is pragtig. Alhoewel dit net buite die stad is, is dit rustig en heerlik plattelands. Die eienaar is vriendelik, behulpsaam en uiters gasvry. Ons het ons kuiertjie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Titanstraat 27, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a80fac8120c55fedb337f51ca1721de453bfaa246c0c5aa5899ad9e17e4583884b612beff88e0156d34065eca68856c9cca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 27 Titan Street Tierpoort 0043 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 12:00 -25.919348659167 28.441289094476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem