Lakewood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lakewood is 'n selfsorgvakansiehuis wat geïnspireer is deur 'n Bali-tema en is op die Zimbali Coastal-landgoed. Die landgoed beskik oor 'n verskeidenheid ontspanningsdoendinge, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa en 'n privaat strand, om maar 'n paar geriewe te noem.

Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad of al twee en elke slaapkamer lei na die dek. Die kombuis is met die nodige toerusting om maaltye te kook toegerus, en lei tot 'n opwasarea.

Die aangrensende leefarea spog met lugversorging en lei uit na die dek, wat 'n buitestort en 'n plonspoel het. Die huis beskik ook oor 2 motorhuise vir 2 voertuie om in te parkeer. Ekstra parkeerplek vir 'n ander motor is voor die huis beskikbaar. Daar is 'n gholfkarretjie wat ook gehuur kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Lakewood sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lakewood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za