Lakhe Lethu Apartment @ Green Valley Estate
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wildberry Boulevard, Green Valley Estate, Eenheid 13, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lakhe Lethu Apartment @ Green Valley Estate is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op 'n sekuriteitslandgoed met 24 uur-sekuriteit. Dit vorm deel van die Greater Riverside Biodiversity Initiative en bied omgewingsvriendelike verblyf.
Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en bied toegang tot die gastebadkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en het ook 'n wasmasjien. Dit lei na die eetarea wat 'n etenstafel met sitplek vir 4 het en die sitarea wat 'n gemaklike rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket het. Gratis WiFi word voorsien.
Die huis bied 'n uitsig oor die tuin, op die berg en oor die nabygeleë Nelsrivier. Daar is 1 gratis motorafdakparkeerplek en gratis oop parkeerplek. Dit is naby Riverside Mall en Casino, die Nelspruit Botaniese Tuine, Riverside Medical Suite en die Universiteit van Mpumalanga geleë. Die Drie Rondawels en Byderiverspoort is ongeveer 35 minute se ry ver en die Krugerwildtuin se Malelane-hek is 40 km ver en die Numbi-hek is 35 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Wildberry Boulevard, Green Valley Estate, Eenheid 13, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wildberry Boulevard, Green Valley Estate, Eenheid 13, Nelspruit, 1211, Mpumalanga