Lalandi 14
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Venice S - Mrt 2024
Algehele gradering
It's a beautiful place.
Lalandi 14 se terugvoer
Dear Venice,
Thank you for your review. We hope to host you again in the future.
Regards,
Lalandi nr. 14
Ronel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see. Alles baie mooi.
Lalandi 14 se terugvoer
Hi Ronel
Verskoning vir die TV. Ek moes die inligting op datum bring om aan te dui dat daar net 'n slim TV in die sitkamer is.
Groete
Christine
Pat L - Nov 2022
Algehele gradering
Was awesome, net jammer daar was nie 'n bad is nie.
Catherine V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker.
Elaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Goed ingerig, skoon en goeie ligging.
Lalandi 14 se terugvoer
Hi Elaine,
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle gou weer te huisves.
Groete
Christine
Warren B - Des 2021
Algehele gradering
The stay was nice.
Betsie L - Mrt 2021
Algehele gradering
My idee van 'n seevakansie
Lalandi 14 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om julle weer te sien.
Lorraine V - Feb 2019
Algehele gradering
Volledig toegerus en pragtig skoon.
Henning B - Jul 2018
Algehele gradering
We had a wonderful time in a spacious and clean house and can definately recommend Lalandi 14.
Lalandi 14 se terugvoer
Thank you for your lovely review. Hope to see you at Lalandi Nr. 14 again soon!
Francois V - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lalandi 14 se terugvoer
Hallo Francois,
Dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop om jou en jou gesin weer by Lalandi 14 te huisves in die toekoms.
Groete,
Christine
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerste-pad, Lalandi-kompleks 14, Langstrand, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom