LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lala's Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Lala's Guesthouse

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.5 uit 5van 3 resensies vir Lala's Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
2.3/5
Nothando N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nothando N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service was really bad. I didn't enjoy the place at all.

To start with the place looked untidy as we entered the gate. Then they were not welcoming and not even aware that we booked. Even after showing them proof of payment they didn't show any interest. Inside the rooms there was just one glass when we specified that we were two. I had to go ask for a glass to be told they don't have them. There were no towels, I had to go and ask for them and I was told to go fetch them on the washing line. Your showers are too small, the bath was not working and I couldn't have a cup of coffee in the morning as there was nothing. Again they didn't give us our change, all in the name of they don't have one. You people don't have customer service I am really disappointed. I travel a lot with my spouse and this was the worst.

Janine G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Saam met vriende

Die beste wat ek nog ooit gehad het.

Ek wil sê, wat 'n heerlike verblyf. Lala was so 'n ongelooflike gasvrou sowel as haar suster. Lala besit die plek, maar tog was sy in beheer van alles. Dankie Lala dat jy 'n meisiesreis 'n ongelooflike ervaring gemaak het. Ek sal dit weer doen.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The best I ever had.

I would like to say, what a lovely stay. Lala was such an amazing host as well as her sister. Lala owns the place but yet she was on top of everything. Thank you Lala for making a girls trip an amazing experience. I will do this again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilma R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma R
Gesin met tieners

Geensins soos geadverteer.

Ek het 3 kamers bespreek vir ons en 2 ander gesinne vir oornagplek na 'n funksie. Volgens die webtuiste was daar 3 slaapkamers met slaapplek vir 3 persone per kamer, ek het toe gevra of daar moontlik 'n ekstra matras in 2 van die kamers gesit kan word vir 1 ekstra kind per kamer. Groot was ons ontnugtering om in elke kamer slegs 'n dubbelbed te vind en in elk van die twee ander kamers 'n dubbelopblaasmatras. Die toilet in die een kamer was foutief, die is gelukkig herstel voor ons teruggekom het van ons funksie. Dakwaaiers in 2 van die kamers was stukkend, die een badkamerdeur kon glad nie toe nie (handvatsel verkeerd om opgesit), die is slegs met 'n skouerophaal afgemaak toe dit gerapporteer is. Die storte lyk geensins soos geadverteer. Beste van als? Ons vriende moes (wat ons vermoed) in die opsigter se privaat kamer slaap! Kaste in slaapkamer en badkamer was vol klere en toiletware.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southdale-rylaan 31, Southdale, Johannesburg, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZejvY8Yu4zY8uDss2spteDtSt5RtY1tkSWWOwF9Hk66QPIVbSK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 3 5 1 3 31 Southdale Drive Southdale 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.244471651433 28.024784139881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!