Plentie Plesier Lambertsbaai
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Spence Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Plentie Plesier Lambertsbaai is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Lambertsbaai met slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na 'n gesinswegbreek.
Hierdie lieflike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Buite is daar 'n woonstel met 'n dubbelbed en badkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n braai-area.
Die verblyf is naby die branderplankryplek Yo-Yo's, wat dit ideaal maak vir branderplankry- of strandliefhebbers.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 107
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 22 Spence Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Spence Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang