+32
Selfsorg in Sederberg

Lambertshoek Farm Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charl F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lieflike, rustige wegbreek van die stad. Ons het 'n lieflike, rustige tyd gehad by Lambertshoek Farm Stay. Die kothuis is netjies en is goed ingerig. Sybrand en Maret was altyd reg om te help indien ons enigiets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflike rus vir die siel - net wat ons nodig gehad het. Wat 'n lafenis vir die siel. Ons het vreeslik lekker gekuier op die plaas, en wens ons kon langer kuier. Ons kon nie vra vir beter diens en gasvryheid nie. Die eenheid is perfek toegerus met net die beste, en die omgewing is pragtig en rustig. Ons sal Lambertshoek beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beste kuier ooit - Rooibostee in die berge (skoon-nuut en baie gemaklik!). Beste Maret en Sybrie, julle gasvryheid het ons kuier net nog meer spesiaal gemaak. Die huisie is nuut, ruim, skoon en vars, en het alles wat vir ons die mees gemaklikste ruskaas gegee het. Dankie vir hierdie mooi bedagsaamheid. Die braaihout is lekker droog en maak die beste braaivleisvure! (Ligging: 'n droomwêreld vir 4 x 4!). Alhoewel ons nie gekamp het nie, is die kampeerplek 'n belewenis om te ontdek, en die asemrowende mooi gemeenskaplike swembad is iets wat niemand moet misloop nie. Daarby het die plaas die beste Rooibostee ooit! Dankie weer 'n fantastiewe wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deveron V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absolutely phenomenal. Maret and Sybrand absolute legends. Welcomed us and made us feel at home. Will definitely recommend this beautiful hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Peaceful farm stay with awesome views. Beautiful Rooibos tea farm with friendly and helpful owners. Unit very neat and clean. Aircon was a welcome bonus during the intense heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Net lekker. Baie lekker gebly. Pad tot daar bietjie sleg, maar ons sal beslis weer gaan.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wow, what a stunning cottage. Best we have ever stayed in. Loved it. Awesome farm stay. Breathtaking views of the mountains and hearing all the birds in the morning was a good way to start your day. We also enjoyed walking on the farm and listening to the farm animals. The stars were next level. Best way to end our travels for 2025. Thank you for your kind hospitality. See you in 2026.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly A R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful accommodation in a beautifully decorated cottage. We enjoyed every minute of our stay in the beautiful cottage in peaceful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly A R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely farm stay. Beautiful, neat and comfortable cottage in a peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian & Bronwyn F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A wonderfully memorable and relaxing stay. The hosts were amazingly welcoming, friendly and helpful. The accommodation was beautifully and thoughtfully prepared. We walked in and felt at home. We especially appreciated being away from it all, out in the country, in a wonderful farm with a mountain in front of us. We enjoyed the walks and meeting the friendly Anatolian Sheep Dog, Jumbo. Excellent night skies for my astronomy passion. Sincere thanks for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sybrie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jakkalsvlei Road, Lambertshoek Farm Portion 1, Cederberg, 8120, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0df5b9e24c485677c9705f3a9ef1e3281e810a125571f744458e66d620a5df01f19dcbc2f30fec4018a821d391e481d44ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Jakkalsvlei Road Lambertshoek Farm Portion 1 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.288863877724 18.753810574934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang