Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamont Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Lamont Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tanya S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Where do I start? What an awesome cottage. From the time we stopped at the gate, we were received with friendliness. Lee, the owner, is a fantastic woman who looked after all our needs. The cottage is within walking distance of a private beach and is excellently located close to shops. Free WiFi was available, as well as a big screen TV for those lazy days. We will return soon with our 2 dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

It's people like you that make all this worth it! Wonderful guest! You are always welcome back!

Lamont Cottage
Leatitia F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia F
Gesin met tieners

Lee & Christo is wonderlikke mense, hulle gasvryheid is tops.

Sjoe! Dit was asemrowend mooi. En ons het vreeslik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

'n Gesin soos julle, wow! A+ Julle is altyd welkom terug! Ek is so bly julle het dit geniet en het lekker gerus! Daai tan!

Lamont Cottage
Tamlyn T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Fantastic accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful cottage. A kind and generous hostess.

It is difficult to add to the reviews already given. I can only endorse them wholeheartedly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendry V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie.

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het dit baie geniet, en die kinders ook. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friederike V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friederike V
Gesin met tieners

Amazing accommodation, stylish and comfortable, the perfect beach getaway.

We were blown away by the generosity of our hosts. The accommodation had many amenities from air fryers, smart TV, Nespresso machine, dishwasher. It was an elegant but still very comfortable place. It was exceptionally well equipped for any load shedding. Its closeness to the beach made it a winner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

You are such amazing people, thank you for choosing Lamont Cottage! You know now where we are.

Lamont Cottage
Philip S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Gesin met klein kinders

10/10 - Ons sal vir seker weer gaan!

Hierdie was kos vir ons siel. Die mooiste plek met die vriendelikste gasheer en gasvrou! Perfek vir 'n klein gesin. Netjies, mooi en perfek geleë met 'n klein stappie see toe na 'n privaat strandjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Julle is A+! Julle klip huisie by die see wag net hier vir julle!

Lamont Cottage
Elna H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H
Gesin met tieners

Wonderlik, uitstekend sal beslis weer gaan kuier.

Wonderlike plek, baie geniet en the host was uitstekend en baie behulpsaam. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Wonderlike mense! Stil, rustig. Sien julle gou weer as die weer beter is!

Lamont Cottage
Dustin V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin V
Gesin met tieners

Fantasties, ontspannend en rustig.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad by Lamont Cottage. Die verblyf het alles wat jy nodig het en niks het gekort nie. Lee het seker gemaak dat ons gemaklik is en dat ons alles het wat ons nodig het. Niks is te veel gevra nie en hulle het uit hul pad gegaan om seker te maak ons geniet ons verblyf. Hulle is op datum met wat in die Pennington area aangaan en kon voorstelle maak aan ons oor wat ons kan doen en areas wat ons kan besoek. Ek sal Lamont Cottage enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Dis mense soos julle wat alles die moeite werd maak. Julle weet nou waar julle vakansie klip huisie is. Altyd welkom terug! M

Lamont Cottage
Bronwyn G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn G
Gesin met tieners

Beautiful cottage.

The hosts are amazing, really made us feel like a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Wonderful people like you and your family are always welcome back! So happy you enjoyed your stay!

Lamont Cottage
Christie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie B
Gesin met klein kinders

Very welcoming and quiet.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Baie dankie, sien julle gou weer. Amazing mense! Dankie dat julle die plekke skoon gelos het.

Lamont Cottage
Benjamin V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V
Gesin met klein kinders

Fantastic accommodation in the best coastal town on the South Coast.

Attention to detail is what makes this cottage stand out. There were so many unexpected surprises for us at this place. We loved our stay here. Thank you, Lee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Thank you, Benjamin. Great to know our little town got under your skin too! You are always welcome back!

Lamont Cottage
Dawie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek kan regtig Lamont Cottage aanbeveel, dit is 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Baie dankie Dankie kom gou weer terug.

Lamont Cottage
Katryn H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn H
Gesin met tieners

Familiewegbreek na die kus.

Die huis is pragtig en het alles wat mens nodig het as 'n selfsorgeenheid. Die handdoeke was gereeld geruil en daar was 'n skoonmaker beskikbaar (teen 'n tarief) wat baie betroubaar is. Dit is baie naby aan die strand en poele geleë. Baie behulpsame gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Baie dankie. Dit is great om te weet julle het dit geniet. Sien julle gou gou weer.

Lamont Cottage
Nicola M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M

We had such a lovely stay. Wonderful hosts. Will definitely be back.

I thoroughly enjoyed our stay. Beautiful accommodation. No need to bring anything. The cottage is fully equipped with absolutely everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Thank you so much. Looking forward hosting you again.

Lamont Cottage
Deetleff S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deetleff S
Enkelreisiger

Dit was amamzing, Die mmoiste plek wat jy kan kry ooit.

Dit was regtig amazing gewees om daar te kon bly en ek sal julle almal dit aanbeveel. Dit is baie mooi en op die see. Jy hoor die branders in die aand. Die eienaars is gaaf en hulpvaardig met alles. As julle ooit kan, gaan bly asb. daar. Jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Dit was great om jou te ontmoet het. Nou weet waar is jou plekkie as in ons geweste kom. Jy is altyd welkom!

Lamont Cottage
Alishia G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alishia G

Awesome!

Lamont cottage is amazing, thoroughly enjoyed our stay. The unit has everything you need and is in the best location within walking distance to the beach and fishing spots. The owners are wonderful and ensure that you enjoy your stay. We will definitely be returning to Lamont Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Thank you so much, the truly beautiful family you are. You are always welcome back!

Lamont Cottage
Steven K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lamont is an amazing self-catering unit. We will be back.

Amazing, better than expected. Excellent position, the unit is immaculate with everything provided. The owners are wonderful people, very well organised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Thank you Steven for the great review. Next time tell me, we will provide a dog penn. I got one, then you can enjoy the main bedroom. Let me know what I can do to make the place even better, please.
Kind regards
The Lamonts

Lamont Cottage
Maxi V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxi V
Gesin met tieners

'n Ware stukkie hemel op aarde!

As jy wil rus, kuier by Lamont Cottage! Beste diens. Beste waarde vir geld. Hulle weet hoe om 'n mens tuis te laat voel en jou lekker te bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamont Cottage se terugvoer

Baie dankie Maxi. Julle is wonderlike mense. Hoop ons sien julle gou-gou weer.

Lamont Cottage
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Botha Place 18, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b29c94705722e7226a04d1c1ba6b25d446835b8f8cda7af8f01a09d569a94f4ade4cde08e773bbfb2ddc81e5d537702258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 18 Botha Place Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.389610587616 30.693698574584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem