Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gertjan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Jan F - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige plek met gasvrye mense.
Herman B - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, nice gardens, nice furniture, very good service. Quiet.
Nadine P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie luuks. Ons sal vir seker weer daar bly.
Michael K - Mrt 2024
Algehele gradering
Top klas oorslaap in Lamor Gastehuis.
Lees meerLamor Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Michael, baie dankie vir die pragtige woorde. Dit is vir ons net 'n plesier om jou hier te hê, en ons sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike groete, Lamor Span
Cheri C - Feb 2024
Algehele gradering
Comfy, cosy, very welcoming. It was a lovely stay.
Niel S - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike naweek gehad. Sal weer hier slaap.
Lize P - Des 2023
Algehele gradering
Baie ruim kamer en lekker geslaap en eet.
Dolly M - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Marissa O - Nov 2023
Algehele gradering
Altyd lekker en gemaklik om hier te bly! Uitstekende en vriendelike diens.
Lamor Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Marissa
Dankie vir jou mooi review. Altyd lekker om julle hier te ontvang.
Vriendelike Groete
Dewetia
Willem V - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en lekker.
Albert B - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie goed ontvang.
Lamor Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Albert,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle lekker gebly het by ons. Dit was net 'n plesier om julle hier te he.
Hoop ons sien julle weer as julle Middelburg toe kom.
Vriendelike groete,
Lamor Span
Juanita L - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, netheid en gemak.
Lamor Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Juanita,
Dit is vir ons baie lekker om jou resensie te lees. Baie dankie vir die mooi woorde en dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het en welkom voel.
Ons sien definitief uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Lamor Span
Vanessa G - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Lizette K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Phillip C - Mei 2023
Algehele gradering
Die beste gastehuis wat ons nog ingebly het!
Lamor Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Phillip, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is so bly julle het lekker hier by ons gebly. Vriendelike groete. Lamor Span
Marika L - Apr 2023
Algehele gradering
Veilig, gemaklik, stressvry.
Johan O - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvry en uitstekende diens.
Lamor Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Johan
Dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer. Vertrou om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike Groete,
Lamor Gastehuis
Kgomotso M - Mrt 2023
Algehele gradering
Loved it.
Lamor Gastehuis se terugvoer
Good day Kgomotso, thank you for the great review, it was a pleasure hosting you. We do have a generator on the premises. We hope to see you again in the future. Kind regards. Lamor Team
Charl E - Nov 2022
Algehele gradering
Luuske gastehuis met goeie fasiliteite en uitstekende diens.
Elna K - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut pragtig!
Johannes V - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Crystal T - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderful stay at Lamor Guest House.
Lees meerLamor Gastehuis se terugvoer
Good day Crystal,
Thank you for the lovely review. It was a pleasure hosting you. We look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Lamor Team
Mario Johannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers en lekker ontbyt.
Juanita L - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en het 'n vriendelike gasheer en dame.
Natasja D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Shawn M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie. Sal beslis weer daar bespreek as ons in Middelburg moet oorbly.
Anneri P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik gevoel met ons baba.
Sune C - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie goeie waarde vir geld, netjies en ruim kamers. Baie vriendelike diens en goed georganiseerd.
Lindie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens.
Mike D - Mrt 2022
Algehele gradering
Made to feel very welcome, and we could bring our dog.
Louise D - Mrt 2022
Algehele gradering
Uiters netjies. Waarde vir geld.
Carina V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker om weer hier te oornag.
Adrian D - Jan 2022
Algehele gradering
All you need.
Nicolette B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Sarita C - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik welkom gevoel en het die kuier terdeë geniet.
Lindiwe K - Okt 2021
Algehele gradering
The host was great.
Jeanri B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek
Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Sentraal geleë.
Gavin V - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, gerieflik, waarde vir geld, sentraal geleë, ruim, privaat, ontbyt ingesluit, 5 ster gehalte oor die algemeen. Julle sien my definitief gou weer.
Reza T - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Albert R - Jul 2021
Algehele gradering
Vyfster verblyf!
Niel S - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik. Beddegoed, badkamer skoon en netjies.
Rochelle G - Jan 2021
Algehele gradering
N 10 ster vir die oulike blyplek.
Frans R - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelik, lekker, puik!
Herman G - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome!
Nicky R - Okt 2020
Algehele gradering
It's really recommendable.
Adriaan G - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Liezel J - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties en skitterend.
Hendrik & Anlerie B - Sep 2019
Algehele gradering
Uitmuntend en stylvol.
Louise D - Aug 2019
Algehele gradering
Puik verblyf!
William R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Lamor.
Rassie E - Jun 2019
Algehele gradering
100%
Vanessa V - Jun 2019
Algehele gradering
Very neat, clean and tasteful.
Fazila K - Mei 2019
Algehele gradering
Brilliant family establishment.
Rochelle R - Apr 2019
Algehele gradering
Most of our wedding guest ended up staying in this guest house.
Tertius V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en gesellig.
Cliff V - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfek, net wat ek benodig het.
Liza P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendlik, netjies en waarde vir geld.
Riaan P - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Jana M - Des 2018
Algehele gradering
Die beste gastehuis waarin ons geslaap het in 'n baie lang tyd.
Pieter C - Des 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en diens uitstekend!
Anton W - Des 2018
Algehele gradering
Uitstaande verblyf - a cut above the rest.
Lees meerMelinda C - Nov 2018
Algehele gradering
Verskriklike mooi kamer, warm atmosfeer en baie goeie diens.
Mari K - Nov 2018
Algehele gradering
Lamor Gastehuis sit gasvryheid terug in gastehuis.
Lees meerJohan C - Sep 2018
Algehele gradering
Lamor Guest House is baie netjies, die ontbyt was vyfster!
Marthinus C - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige en luukse verblyf! Vriendelike en behulpsame personeel!
Bernard S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jennifer K - Jul 2018
Algehele gradering
Great plek.
Elmarie K - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Sindiswa B - Jun 2018
Algehele gradering
Very receptive and good hospitality.
D'eric W - Mei 2018
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Lees meerMarina V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Jeff M - Jan 2018
Algehele gradering
Our stay at Lamor was excellent.
Marlene V - Nov 2017
Algehele gradering
Die diens is uitstekend!
Hanlie J - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome.
Liesel W - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en beslis waarde vir geld.
Anton B - Jul 2017
Algehele gradering
Very homey and very neat, perfect for a couple getaway!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie huislik en baie netjies, perfek vir 'n paartjie wat wegbreek!
Sien stergradering.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicolene V - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelik.
Elize E - Jul 2016
Algehele gradering
Tasteful, neat and clean with excellent personal attention.
Sarie T - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Liza M - Nov 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik hier oornag.
Karen V - Nov 2015
Algehele gradering
'n Definitiewe moet vir enige reisiger.
Anel S - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlik oorgebly.
Zinhle M - Feb 2015
Algehele gradering
Great stay
Karen H - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Suzanna N - Sep 2014
Algehele gradering
Pragtig gebly in Lamor Gastehuis, baie dankie vir als!
Elmari P - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Gerda R - Mei 2014
Algehele gradering
Die gastehuis is baie netjies en pragtig. Dit kan aanbeveel word.
Marlene W - Feb 2014
Algehele gradering
Lekke!
Ricus D - Sep 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Linda K - Sep 2013
Algehele gradering
Outstanding!
Henrique K - Feb 2013
Algehele gradering
Dit was baie lekker en smaakvol.
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasmynlaan 28, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom