Landrani Farm Stay
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vergelegen-weg, Hazenjacht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R2 875 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Landrani Farm Stay is in Oudtshoorn, Wes-Kaap en bied gerieflike gehalteverblyf, wat ideaal is vir paartjies. Dit bied ontspanne verblyf en gaste kan die natuur geniet.
Verblyf word in 6 selfsorgeenhede met 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi gebied. Elke eenheid het ook 'n privaat en suite-badkamer, kombuis, sitarea en uitsigte op die omliggende berge.
Buite is 'n dek wat om die huis strek wat ideaal vir skemerkelkies is. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, asook 'n braai- en boma-area.
Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Vergelegen-weg, Hazenjacht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vergelegen-weg, Hazenjacht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap