Langa's Cozy Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Langa's Cozy Guesthouse is ’n volledig gemeubileerde alleenstaande selfsorghuis op ’n stil, veilige perseel in Monumentpark, Pretoria. Die huis is naby universiteite, regeringsgeboue, ontspanningsplekke en winkelsentrums. Dit is naby die R21 wat dit maklik maak om rond te gaan.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, sitarea en kombuis wat volledig toegerus is. Die eerste kamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Beddegoed word voorsien en elke kamer het ’n badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, eetgerei en breekwater. Tee, koffie en suiker word aan die begin van die verblyftydperk voorsien. Die sitarea het ’n bank, TV met sekere DStv-kanale en ’n lessenaar.

Gaste het toegang tot ’n swembad en braai-area en daar is parkeerplek vir 1 voertuig in ’n motorhuis. Wasgoed- en strykdienste is gratis beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Langa's Cozy Guesthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Langa's Cozy Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false