LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langberg Events | LekkeSlaap
+30

Langberg Events

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Langberg Events
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Ons gunstelingplek om te besoek.

Ons is mal oor hierdie plek en was ons 2de besoek en sal beslis weer by Riana gaan kuier.

Willem J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J
Gesin met tieners

Baie lekker, ontspanne atmosfeer.

Waarsku miskien klante met klein motortjies oor die laaste 2km se pad, dit kan 'n probleem wees.

Johan V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

If you are looking for peace and quiet, this is the place to go.

Due to the nature of my visit (hunting in the area) it would have been nice to have a lock up safe on the premises. We truly love the solitude, stunning landscape and the peace and quiet. We will visit Langberg any time again.

Lerato M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lerato M
Gesin met klein kinders

I would recommend this place, for one it was different from what I'm used to which made it worthwhile.

For people who love adventure I'd definitely recommend this area and there's a hiking trail as well. It's great.

Marlene F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene F
Gesin met tieners

Quiet and peaceful.

We stay in The Stall, rustic, but nice and clean. The owners were very helpful and made us feel at home.

Annamarie E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E
Saam met vriende

'n Aangename verrassing.

Wat 'n pragtige omgewing en uitsonderlike mooi staproete oor die berg. Baie goed beplan om die mooiste met ons as stappers te deel. Ons was 16 stappers en Riana het ons tegemoet gekom met ekstra verblyf wat ons ongelooflik waardeer het. Almal was dit eens, wat 'n heerlike naweek van kuier en stap. Dankie aan Langberg se gasvrou.

Adri L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Gesin met klein kinders

Dis was so lekker by Langberg Events, ons het besluit om weer te gaan.

Die eienaar, Riana, het ons warm verwelkom. Die huis waarin ons geslaap het, het ons verras. Lekker groot, mooi uitsig op die berge, vars lug, pragtige sterre in die aand. Ons het heerlik gekuier op die plaas. Ons 6 jarige-seuntjie het sy fiets saamgevat en lekker rondgery. Dit was so lekker, ons wil weer gaan en vriende saamvat. Tien uit tien vir julle!

Anton M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig met volledig toegeruste chalet.

Was wonderlik verras oor huisvesting en uitsig. Stil en rustige omgewing.

Ren S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ren S
Gesin met klein kinders

Mooi en rustig.

Baie mooi Noord-Vrystaat landskap en uitsig. Skoon en netjiese verblyf, met al die basiese benodighede. Ons het glad nie 220V of TV gemis nie. Die damme lyk gesond, maar kon geen vis vang/sien nie.

Johan D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon op sy beste.

Wat 'n besonderse naweek was dit nie. Ideaal as mens net weer jouself wil vind. Die pad is wel bietjie moeilik om aan te durf met 'n klein karretjie maar beslis die moeite werd. Dankie Riana, Wessel en selfs die buurman Gert.

Mike V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Lekker gebly.

Dit was prakties vir 'n groot groep mense (Die Stal). "Rustic" maar skoon en goed toegerus.

James S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Heerlike naweek met gesin en vriende. Sal enige tyd Langberg Events aanbeveel.

Langberg is 'n ideale verblyfplek. Baie netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit met graagte aaanbeveel.

Lizelle D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Gesin met klein kinders

Bekostigbare rus in vrede met 'n view.

Ons het aanvanklik verdwaal, die eienaar was vreeslik behulpsaam om ons te help. Die huisie waarin ons gebly het is baie skoon en netjies met 'n mooi view. Ons 2-jarige was net so 'n bietjie verveeld, so sal eerder nie aanbeveel vir mense met klein kinders nie. Het heerlik gerus.

Francois V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met vriende

Excellent, would recommend any time.

Very beautiful place and excellent location.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Uitstekend, sal dit enige tyd aanbeveel.

Baie mooi plek en die ligging is uitstekend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Daniël L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies en báie rustig.

Net nie vir ernstige visvang nie, maar definitief vir ontspanning.

Pieter K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Rustig en pragtige natuurskoon.

Ons gesin van 7 bestaande uit ek en vrou, tiener dogter, tweeling van 7 maande en 2 jack russels het oor nuwejaar 'n wegkruip plek gesoek vir geraas van nuwejaar. Ons het dit gekry by Langberg Events. Pragtige rustige en vriendelike plaasopset. Gemaklike verblyf en voldoende geriewe vir braai en kosmaak. Natuurskoon onbeskryflik mooi. Sou net 'n mikrogolf wil bysit.

Dorette V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, pragtige natuur.

Riana is baie vriendelik. My man en ek het die stap geniet saam met Riana-hulle se honde. Ek sal dit regtig aanbeveel vir 'n naweekwegbreek om net 'n bietjie te kan ontspan.

Francois M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, mooi uitsig, rustig, lekker gestap en baie vriendelike mense.

'n Definitief vir die wat 'n naweek weg wil geniet in eenvoud!

Bernice C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice C
Saam met vriende

Baie natuurlik.

Ons het baie lekker gebly, dit is alles skoon en netjies, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Wanda S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik snoesig met die kaggelvuur in die winter.

Ons was bewus van die koue die tyd van die jaar en daarom het ons op die plekkie besluit. Die storte was egter nie na wense aangesien jy of net warm of net koue water kon kry en is uiters onprakties om in of ysige water of stoomwarm water te stort. Ons het die rustigheid na aan die natuur baie geniet.

Thea W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek wegbreek.

Ons het gegaan om rustig te wees en ons batterye te herlaai. Dis presies wat ons gedoen het. Geen gejaag nie, stil en mooi natuurlike tonele. Kloofsig chalet kyk op kloof uit. Chalet goed ingerig met als wat jy nodig het. Ons gaan weer Desember soontoe. Ons beveel hulle aan.

Marie V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Braai-dag se langnaweek.

Ons het heerlik gebly, en die berg waarteen die kothuise is, is goud werd - ongelooflike uitsig en wonderlike stapgeleenthede. Ons was wel teleurgesteld oor die forel - glo nie daar is veel in die damme nie. Nietemin, ons het heerlik gebly en sal selfs terugkeer soontoe. 'n Baie rustige plaaswegbreek net 2.5 ure vanaf Johannesburg!

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Koefontein Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YmM4OWYyLTJlYTMtNDEwMi1iNGE4LWMzMjQ3MTIzZTFlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Plaas Koefontein Vrede 9835 Vrystaat 086 999 0018 09:00-17:00 17:00 -27.482361111111 29.218388888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!