LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langekuil Kothuis | LekkeSlaap
+34

Langekuil Kothuis

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langekuil-plaas, Langs die R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Langekuil Kothuis is op 'n plaas 18 km buite Caledon geleë en beskik oor 2 selfsorg-eenhede.

Kothuis 1 het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n ingeboude braai en die sitarea het 'n TV.

Die kothuis lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai. Parkeerplek is beskikbaar.

Kothuis 2 beskik oor 1 solderkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n patio met braaigeriewe. Geen TV is in dié eenheid beskikbaar nie.

Langekuil Kothuis is slegs 8 km vanaf die Oudekraal-venue.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Langekuil Kothuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langekuil-plaas, Langs die R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langekuil Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langekuil-plaas, Langs die R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKijhpDhIYeg9mEAr2yutMKoKZempMRmrZiCfOu8QTFf0p1Eeec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 Farm Langekuil Off the R316 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.315259552601 19.595372302075
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!