Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lankverwacht Guest Farm & Camping

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 242, Van Rhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R200 R180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lankverwacht Guest Farm & Camping is net 28 km buite die bekoorlike plattelandse dorpie Vanrhynsdorp geleë en bied 'n rustige wegbreek. Hierdie verblyf word deur majestueuse berge omring en spog met die Knersvlakte se skoonheid.

Verblyf word in verskeie eenhede en karavaanstaanplekke gebied. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vir diegene wat hou van kook is daar ook selfsorg- en braaigeriewe. Indien gaste oornagverblyf benodig bied die karavaanstaanplekke water en elektrisiteit. Daar is ook 6 warm storte en toiletgeriewe.

Hierdie verblyf is boonop naby die Olifantsrivier-wynroete wat dit ideaal vir wynentoesiaste maak. Sodra dit gereën het, is die Namakwalandse veldblomme te sien, wat die landskap met lewendige kleure verf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Lankverwacht Guest Farm & Camping
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 10

Ligging

  • Plaas 242, Van Rhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lankverwacht Guest Farm & Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf R200
R200 R180
per nag, vir 2 mense
Vanaf R200
R200 R180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 242, Van Rhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a51490859047f6a5f22ace753457e2825a16ee3e47697d9d7938b2774c660546250aa3279e7e4d0489e049a208a80bc65f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R200 nouVanaf R180 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm 242 Van Rhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.501367563909 18.912725888258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem