Lantern Self-catering Cottages
Beskrywing
Die Anneks is aan die hoofhuis vas, maar het sy eie privaat ingang en is ideaal vir 'n enkelgas of 'n paartjie. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien vir gerief. 'n Tafel met stoele is buite die kamer beskikbaar, met uitsig oor die tuin en swembad. Gaste het maklike toegang tot die swembad en tuin. WiFi en veilige parkering is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die kothuise toegelaat nie.
Let asb. dat die Annex nie vir selfosrg toegerus is nie.
Sodra jy 'n bespreking gemaak het, laat weet ons watter dag en tyd jy die warmbad wil hê.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 3 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Verwarmers en elektriese komberse word in die winter voorsien. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4 met stoele. Die kothuis het 'n privaat stoep, 'n tafel, stoele, bank en 'n Weber. Die stoep front na die tuin. WiFi is nie beskikbaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die kothuise toegelaat nie.
Let asb. dat die Annex nie vir selfosrg toegerus is nie.
Sodra jy 'n bespreking gemaak het, laat weet ons watter dag en tyd jy die warmbad wil hê.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 3 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet en daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Verwarmers en elektriese komberse word in die winter voorsien. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Vinnige optiesevesel-internet is beskikbaar. WiFi is ook beskikbaar. Hierdie kothuis het 'n eksklusiewe houtvuurwarmbad in die tuin. Gaste moet vooraf laat weet indien hulle dit wil gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die kothuise toegelaat nie.
Let asb. dat die Annex nie vir selfosrg toegerus is nie.
Sodra jy 'n bespreking gemaak het, laat weet ons watter dag en tyd jy die warmbad wil hê.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Buitenkant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang