Lapaside Holiday Home
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljou 11, Birkenhead, Gansbaai, 7720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Lapaside Holiday Home is 'n pragtige sonkrag-aangedrewe huis in Birkenhead. Dit bied ruim selfsorgverblyf wat met 'n asemrowende see-uitsig spog en is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n 'n strandwegbreek.
Dié huis het 'n hoofhuis en 'n tuinkothuis wat saam slaapplek aan 12 gaste bied. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die tuinkothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 stapelbeddens. Stortgeriewe is beskikbaar. Besprekings vir 6 of minder gaste word in die hoofhuis geakkommodeer. Indien gaste 7 of meer is, kan hulle in die hoofhuis en tuinkothuis geakkommodeer word.
Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis en leefarea is oopplan en is in die hoofhuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek en spog met 'n pragtige see-uitsig.
Gratis WiFi, braaigeriewe en 'n boma is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Lapaside Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Lindsey Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Kabeljou 11, Birkenhead, Gansbaai, 7720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Suidkus Walvisroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljou 11, Birkenhead, Gansbaai, 7720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom