Largo House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Largo-weg 9, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Largo House is in die boomryke buurt, Nuweland, aan die oewer van die Liesbeekrivier naby die berg geleë en bied uitsigte op Tafelberg en Duiwelspiek van die kant af.
Verblyf word gebied in 3 en suite-gastekamers waarvan 1 suite vir selfsorg ingerig is. Elke suite het 'n aparte ingang, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.
'n Kontinentale ontbyt wat bestaan uit 'n bakkie vrugte, vrugtesap, beskuit, ontbytgraan, jogurt en melk word in die kamers bedien.
Daar is ook 'n swembad, binnehof en Weber-braai. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Largo-weg 9, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Largo House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nuweland Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Largo-weg 9, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom