Larola 37
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Anita S - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Johannes Hermanus D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en pragtige plek, dit was prentjie mooi. Baie dankie.
Sue-mari V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Corne V - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies.
Wilna V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker, rustig en privaat - ook naby die winkels.
Melis S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n vreeslike lekker ervaring. Die plek is netjies en baie skoon.
Billy M - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal verseker weer hier gaan bly. Lekker bly lekker!
Petra B - Apr 2024
Algehele gradering
Clarens is 'n baie mooi en interessante dorp. Golden Gate is pragtig.
Fanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Corrie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en modern.
Dehan K - Des 2023
Algehele gradering
Excellent!
Clarise V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Jeani M - Des 2023
Algehele gradering
Ons was vir ons wittebrood vir 'n aand Clarens toe.
Annamarie S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie tevrede, alles wat nodig is.
Neels V - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi en gerieflik.
Werner S - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Petri F - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Motshabi M - Aug 2023
Algehele gradering
We had an amazing time.
Lienkie S - Aug 2023
Algehele gradering
Ons eerste besoek aan Clarens was 'n wonderlike ervaring.
Gladwin M - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Lees meerCarlos N - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Larola 37 se terugvoer
Dankie Carlos dat julle by Larola 37 bespreek het. Dit is vir ons baie lekker gewees om julle te verwelkom.
Monique T - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, dalk net 'n klein gasstofie kry vir load shedding.
Mariette D - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, pragtig en snoesig.
Tessa S - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik! Beste plekkie!
Hannelie D - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties gekuier.
Koos C - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik
Tamryn F - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect base to explore Clarens.
Cullen T - Jun 2023
Algehele gradering
Vakansie saam met pelle.
Nieske V - Mei 2023
Algehele gradering
We had a very nice stay! Loved everything about it. so peacefull and beautiful interior.
Nicola V - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike plek, sal dit beslis aanbeveel!
Herman K - Mei 2023
Algehele gradering
Naby koopsentrum en middedorp. Netjies, rustig met alles wat nodig is.
Russel N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Wonderlike gasvrou! Veiligheid is 'n prioriteit met wagte wat heeltyd op die perseel diens doen.
Gertie V - Mei 2023
Algehele gradering
Een vir die boeke.
Steve G - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Barry S - Apr 2023
Algehele gradering
Snug, comfortable, elegant.
Keketso M - Apr 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Cheryl S - Apr 2023
Algehele gradering
110% se waarde vir geld.
Andrew F - Mrt 2023
Algehele gradering
Die klein foutjies wat daar was is uiters vinnig aangespreek.
Esli W - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties, quaint waarde vir geld.
Lourens B - Jan 2023
Algehele gradering
Was n aangename ervaring en baie netjiese verblyf.
Hayley D - Des 2022
Algehele gradering
Beautifully furnished.
Anne-marie K - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plekke en veilige parkering.
Nicki C - Des 2022
Algehele gradering
Well appointed, very clean.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larolastraat, Larola-terras 37, Clarens, 9707, Vrystaat