Larola 37
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Larola 37 is 'n lieflike selfsorg-meenthuis wat in die klein dorpie Clarens geleë is. Die huis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en aktiwiteite kan verken.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid sluit 'n etenstafel en stoele, 'n TV, gratis WiFi, 'n tuintjie met buitesitplek, braaigeriewe en onderdak parkeerplek in wat om en by 100m van die eenheid af is en vereis dat trappe geklim moet word.
Ons is omhels met Clarens se mooi natuur en vriendelike mense.
Kom besoek ons gerus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Larola 37 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang