Last Word Long Beach
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kirstenlaan 1, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Last Word Long Beach is 'n pragtige boetiekhotel wat luukse strandfrontverblyf in Kommetjie, Kaapstad bied. Elke ruim kamer het 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en Chapmanspiek agter dit.
Verblyf is beskikbaar in 3 Superieure Kamers, 2 Elegante Suites en 1 Junior Suite. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met of 'n stort of bad, toilet en 'n wasbak. Die suites het elkeen botanies-geïnspireerde toiletware, 'n platskerm-TV, 'n yskassie, haardroër, genoeg kasruimte, 'n persoonlike kluis en 'n balkon.
Die luukse verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsvakansie waar almal mekaar beter leer ken in die vars seelug, of 'n branderplank-safari saam met vriende. Die oordstyl-verblyf sluit meeste maaltye en drankies in en daar is 'n gemeenskaplike swembad in 'n mooi area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Steve Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kirstenlaan 1, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kirstenlaan 1, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap