8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Road, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lategan is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat direk oorkant die hoofstrand in Heroldsbaai geleë is. Dit bied gerieflike verblyf wat perfek is vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat gaste deel, een met 'n bad en 'n stort, en die ander een met 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite langs die straat is daar 'n grasperk met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see wat net 'n hanetreetjie ver is. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |