Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laughing Waters Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kirsten Sima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Laughing Waters Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jonine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie wag om terug te gaan nie.

Ons het heerlik gebly. Ek wens net ek kon langer kuier. Die omgewing/plaas is asemrowend mooi, dis so rustig, die cottage is so goed ingerig. Kirsten het aan alles gedink, regtig waar. Ek kan nie wag om terug te gaan nie. Alles het gewerk, en ons het vir niks gekort nie. 'n Heerlike ervaring. Baie dankie, Kirsten.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dear Jonine, I am so delighted that you loved your stay. You are always so welcome at Laughing Waters!

Laughing Waters Farm
Elize K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en rustig!

Peace and quiet under big oak trees! Baie skoon en netjies, baie ruim vertrek en lekker kuier-stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home - best farm stay ever!

My fourth stay at Laughing Waters Farm, the first at Laughing on the Farm (which is now my new favourite!). This cottage is so spacious and inviting. The garden is absolutely gorgeous and compliments the interior - absolutely soul invigorating! Cannot wait for our next visit!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Efficiently organised, friendly reception, comfortable, great walks.

Everything worked in the cottage and it was a comfortable stay. The fireplace warmed the house well and was greatly appreciated. The braai area outside was ideal for breakfast as it was in direct sunlight. We enjoyed the walks and the proximity to wine farms and the villages of Stanford and Gansbaai. We didn't venture further than that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E
Gesin met tieners

Wegbreek in die Stanford-omgewing.

Mooi, rustige omgewing. Vriendelike gasvrou. Natuurskoon en uitsig was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Hannes, thank you so much. It was an absolute pleasure to meet you and your family.

Laughing Waters Farm
Joané U - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joané U
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi landskap.

Dis 'n pragtige plek! Mens moet net weet van die 18 km-grondpad van die begin af. Almal se karre sal nie die grondpad so goed vat nie. Ons het van die pad gehoor na ons deposito betaal het, my kar kan wel op 'n grondpad ry, so nie 'n probleem vir ons nie. Ons het baie min krag gehad, daar was 'n fout op die Eskomlyn, a.g.v. dit is daar ook geen sein nie. So jou mense kan jou glad nie in die hande kry nie. Ek dink hulle moet beter voorbereid wees vir situasies sonder krag. Die gasstofie staan buite op die stoep, dit dalk inbring en ook 'n ketel aankoop vir die gasstofie, 'n pot is onhandig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Enkelreisiger

Besonderse plaasvakansie!

My derde besoek daar en tweede verblyf by Laughing under the Oaks. Absolute rus vir jou siel en onbeskryflike gevoel met die yslike groot eikebome wat voor mens uit toorn. Die gasstoof, geyser en kaggel was 'n wonderlike plus gedurende beurtkrag. Ongelooflike mooi fynbos op die wandelroetes. Die plaasdam is ideaal vir 'n piekniek en afkoel op warm dae. Boerbokke en hoenders, voëls en die pragtigste perde! Beslis 'n gereelde besoek die moeite werd.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dear Liezl, You are the most lovely person.
Thank you for sharing your incredible photographs of the farm with us.
You really reflect all the beauty of the fynbos and its small creatures.
Be well & come and visit again soon.
Kirsten

Laughing Waters Farm
Claudia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Gesin met tieners

Omring deur die natuur, baie rustig. Slegs 8 km grondpad in goeie toestand.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Absoluut fantasties!

Kirsten is 'n wonderlike gasvrou! Ons was bederf met vars tamaties, grenadellas en te veel ander goed om op te noem! Die kamers is baie mooi ingerig en daar is alles wat 'n mens nodig kry vir kosmaak op die tweeplaat-gasstoof. Die plaas self is pragtig! Dis die ideale plek vir 'n plaaswegbreek. Ons kom kuier weer binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan en herlaai.

Die twee nagte wat ons by Laughing Waters Farm deurgebring het, was absoluut hemels. Ons kothuis was pragtig en netjies met alles wat 'n mens nodig het vir 'n gemaklike besoek. Behalwe vir die getjirp van voëls en die gekraai van 'n haan, is die plaas heerlik stil. Die reuk van proteas hang in die lug. Daar is staproetes en nog doendinge op die plaas, maar dit is net so lekker om eerder net te lees, te braai en te rus. Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemelse vrede en rus.

Dit was 'n heerlike rus na die jaar se gejaag. 'n Plaashuis kuier soos die ou dae. Staproetes baie mooi. Honde veilig en het dit baie geniet. Kirsten, eienares, met soveel liefde en omgee. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dear Heidi,
Thank you very much. It was absolutely lovely to meet you.
I am wishing you really, really well.

Laughing Waters Farm
Garry A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really good to get away from the city for a bit.

We had a wonderful time just being away from the day to rut one finds yourself in. I would definitely recommend staying to anyone wanting to get out into the country.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer. Net wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gebly. Under The Oaks is 'n ruim eenheid met alles wat mens nodig het. Heerlike stoep onder die akkerbome. Ons hond was baie welkom en het heerlik saamgekuier tussen hoeders en boerbokke. Kirsten en Gerd is baie aangename eienaars. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jen C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing escape from the city.

The accommodation was lovely and relaxing. The host was very welcoming. The area is great for guests that enjoy walking. Very beautiful area with fynbos and protea. The birdlife was abundant. In all very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dear Jen! It was such a pleasure to have you both here!
Thank you so much for your lovely review.
I absolutely look forward to your return.

Laughing Waters Farm
Rhonda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhonda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful. Peaceful and tranquil.

Hosts were good. My recommendation is that a microwave would have been perfect as you cannot warm your food in the oven. Otherwise it was a good peaceful weekend. Exactly what we needed after the hustle and bustle of city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannine M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine M
Gesin met klein kinders

Amazing place to relax and explore

We had a fantastic stay at Laughing Waters - what a great place to relax and explore the area and surroundings. Kirsten is a lovely host and the children still rave about their encounter with her horses, their new dog friends and swimming in the dam on top of the mountain. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage and well equipped.

The owners are wonderful hosts and the cottage is really lovely and well equipped to make one's stay comfortable. The farm is huge and we enjoyed the 40-minute hike to the dam, as it was very scenic and the other hike in the fynbos at the back of the cottage was also really lovely and scenic. Thanks for a great stay Kirsten and for also putting up with our barky dog (Donny), but he had a great time there too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker, ontspannend, beeldskoon en goed vir die siel.

Hierdie naweek weg was net wat ons nodig gehad het. Laughing Waters het goeie kos vir die siel gebied en dit is 'n naweek wat ek nie gou sal vergeet nie. Die diens was goed, en ons het dadelik welkom gevoel. Die eenhede is tipies plaas, maar met alles wat jy nodig het. Dankie Laughing Waters vir die geleentheid om by julle te kon ontspan en te genees. Julle perde is so oulik. Sunshine het 'n oulike persoonlikheid. Volgende keer sal ek beslis meer tyd met die perde spandeer. Dankie vir alles. Sien julle beslis gou weer! Kan nie wag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette P
Saam met vriende

Rustige plaaservaring.

Ek en my man was in die studio-suite. Dit is baie goed ingerig en netjies. Kombuis ten volle toegerus. Ons vriende was in een van die ander cottages. Baie mooi uitsig en ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M
Saam met vriende

Ontspan in die natuur.

In hierdie deurmekaar wêreld is Laughing Waters 'n welkome lafenis van vars lug, ver horisonne, pragtige proteas, veldblomme, swemdam, berge, en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful! Warm hospitality, tranquil surroundings and everything one needs for a restful experience.

Having a disabled partner and trying to find suitable accommodation at an affordable rate for old timers, is difficult to say the least. Kirsten and Gerd made us feel so welcome. The accommodation was easy to reconfigure to fit with my partner's needs and we enjoyed a time of peace and quiet. Good food for the soul!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerina H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreekplek vir ’n moeë lyf en siel.

Die weer was fantasties. Die omliggende dorpe is naby en mens kan lekker uitry vir die dag en terugkeer na hierdie rustige plek waar jy net weer kan stil raak en asemhaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Baie dankie Laughing Waters Farm vir 'n heerlike naweekwegbreek. Die plaas is 'n perfekte afstand vanaf Kaapstad vir 'n rustige wegbreek (sowat 2 ure se ry) en die grondpad na die plaas is uitstekend onderhou. Die plaas beskik oor die mooiste staproetes verby die plaas perde en bokke, deur fynbos en 'n pragtige protea-plantasie tot by 'n netjiese dam wat veilig is om in te swem. Al die geriewe is troeteldier-vriendelik, mits vooraf gereël, en die gasvrou is altyd beskikbaar om meer oor die plaas te deel. Ons sal beslis weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra L
Gesin met tieners

Peaceful, tranquil setting. Fresh flowers in every room was a lovely, homely touch. Our dogs had a ball in the huge, fully-fenced garden.

Had a lovely few days away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerenthia L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Emmerenthia L
Gesin met tieners

Nie almal se koppie tee nie!

Die plaas is verafgeleë en daar is 'n baie lang grondpad. Gasvrou is vriendelik, maar geen van die aktiwiteite wat op die internet aangedui word, was enigsins beskikbaar nie. Die kothuis was vir ons smaak te afgeleef, sonder die klein dingetjies wat gemak bevorder en die stort was erg onsindelik. Sommige gaste skryf baie positief in die gasteboek, maar daar is ook heelwat bladsye uit die gasteboek geskeur. Definitief nie almal se ideale plek nie! Die prys per nag is onses insiens ver te hoog in vergelyking met ander selfsorg-plaasakkommodasie waarvan ons ook gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and refreshing.

Loved the country drive to get there. Accommodation very clean and spacious. Lovely works around the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful!

The hosts were friendly and very accommodating. It was exactly what we needed to rest! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine A

Most relaxed mom and daughter weekend!

What an awesome place! We where greeted by a gentle giant named Magenta and what an awesome dog she is. Our Friday evening dinner was prepared for us by Kirsten seeing that we checked in a bit late. So we didn't have to worry about where we are going to find food. And it was delicious. The cottage was lovely with everything we needed. We had a sleepover with Magenta the Saturday night and she is such a sweetheart. We had such a good rest, just what the doctor ordered. Thank you so much to Kirsten and the family for the awesome hospitality we received. You will definitely see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilie B
Saam met vriende

Beautiful, rural area. Peaceful and quiet.

Nice self-catering cottage with beautiful views. Comfortable and cosy. Down to earth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little haven just nestled in the Overberg.

A superb getaway for two.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rashel V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, wonderskone omgewing, baie gerieflik en skoon/netjies.

Ons was aangenaam verras met die verblyf, baie ruim vertrek, en die elektriese kombers/houtvuur-kaggel was 'n bonus in die nat, koue weer. Die grondpad was in verbasend goeie toestand. Plunger-koffie was 'n heerlike verassing, net jammer daar was nie 'n mikrogolf vir kos warm maak nie, miskien het ek dit misgelees op die beskrywing. Die personeel was baie vriendelik en daar was niks tekort nie. Ons sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Plaaskuier.

Heerlik gekuier op die proteaplaas. Die ruim cottage het 'n fantastiese stoep met die mooiste ou bome, pragtige stappaaie en wonderlike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n onvergeetlike wegbreek en battery laai.

Laughing Waters is 'n ideale werkende plaas wegbreek. Gaste is midde-in die plaas aktiwiteite, maar privaatheid is steeds oorgenoeg. Die omgewing is idillies mooi en daar is pragtige staproetes in baie mooi fynbos- en protea lande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Hi Marius and Emma,
It was absolutely lovely having you here and sharing your enthusiasm for the farm and surroundings. Thank you for your wonderful gift of such a very special wine!

Laughing Waters Farm
Jcc M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jcc M
Saam met vriende

Absolutely awesome, beautiful, very neat and classy, stunning.

What a privilege to spend some time, way too short, on this stunning farm and cottage. Horses, dogs and kids are adorable. Kirsten and Get were amazing and we were really spoiled. We will definitely be back to smell the fresh air and spend time on this amazing farm and cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dear Hannah & Ilse,
It was truly brilliant meeting you both.
Thank you for all our sharing and laughter and for being super duper guests.
Love from the Laughing Waters Family

Laughing Waters Farm
Dane W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane W
Gesin met klein kinders

Fantastic family farm getaway.

Laughing Waters is a beautiful little gem tucked away in the heart of the Overberg. Kirsten and her family are fantastic hosts, and the accommodation is just perfect for a country getaway. With plenty to keep everyone occupied, from picturesque walks to the multitude of farm animals, Laughing Waters is the perfect place to unwind and relax, where doing nothing never felt so good. The 2 sleeper unit is spacious, well equipped, with spectacular mountain views, and ideal if you're looking for a pet-friendly holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dear Dane,
WOW! We so appreciate your very special review. You've energised and inspired us with your words, a very good thing given the challenge of running a farm.
We wish you all the very best!

Laughing Waters Farm
Ingrid L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Gesin met klein kinders

Beautiful spot, wonderful hosts!

My family and I spent a wonderful few days at Laughing Waters Farm. What a peaceful spot, beautiful surroundings, and incredibly warm, friendly, accommodating and generous hosts (Kirsten and family). We hope to be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Thank you for your warm and wonderful words. We are delighted that you enjoyed your stay and explorings!

Laughing Waters Farm
Annelize S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie rus en mooi wandelpad.

Ons het die stilte, rus en fynbos wandelpad baie geniet. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en ons het dit baie geniet. Ons kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sometimes the middle of nowhere is closer than you think.

My wife and I felt welcome before we even left for our short trip from Cape Town to the Stanford area. Kirsten and Gert communicated with us before our arrival and we were warmly greeted when we arrived at their lovely farm. The peace and quiet with magnificent hilly surroundings of forest and fynbos were just what we were after. The tinkling of goat bells, bird song and the gentle rustling of the giant oak trees in the garden ensured that it didn't take long to feel right at home. We enjoyed the space and the freedom to move about on the various walking and MTB trails with gentle or challenging options. In short, we will be back. Especially once the proteas are in bloom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

We really enjoyed having you both here and we so appreciate your enthusiasm. This gives us a boost of inspiration for our often challenging farm life. Thank you for your lovely review.

Laughing Waters Farm
Adriaan V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility.

Owners are very accommodating and friendly. Cottage spacious, pretty, clean and well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stil, rustige atmosfeer waar jy van die stadsgejaag kan vergeet.

Op Laughing Waters word jy ontvang en verwelkom in 'n stil, vriendelike atmosfeer en omgewing. Dan stap jy in by 'n pragtige, netjiese en goed toegeruste woonstel. Jy voel sommer tuis en ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison F
Gesin met tieners

Countryside charm with attention to detail and peace and quiet.

We really enjoyed our stay at Laughing Waters. The outside kitchen was a big hit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Plattelandse bekoorlikheid met aandag aan detail. Stil en rustig.

Ons het regtig ons verblyf by Laughing Waters geniet. Die buite-kombuis was 'n groot treffer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burt V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is nie woorde nie!

Dit was een van die mees onvergeetlikste aande nog by 'n gastehuis, net 'n jammerte ons het net 1 aand gebly. Sou nog graag die plaas ook beter wou verken, maar definitief volgende keer! Doen jouself 'n guns en gaan bly daar vir 'n rustige wegbreeknaweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, weggesteek tussen die berge.

Die gasvryheid en vriendelikheid gekoppel met die warmte wat ons ontvang het was regtig ongelooflik. Wens ons kon meer tyd daar spandeer. Perfekte plek as jy stilte en rustigheid soek. Baie oulike braai-area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation, peaceful and quiet.

We had a fantastic stay over our wedding weekend. Laughing Waters is clean, spacious, very nicely decorated and very comfortable. The owners are friendly and very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dear Liesl,
Thank you for giving us your review!
I'm very happy to hear from you and your Mom (her message in the Laughing By the River guest book) both managed to unwind from all the 'excitement' of your wedding.
I wish you and your husband wonderfully well.
With love,
Kirsten

Laughing Waters Farm
Stefan B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek vir ons Kersfees met familie.

Wat 'n skat wat ons hier gevind het. Kirsten en Gert is so gasvry en het ons met ope arms ontvang. Toe ons daar aankom het daar vars groente en eiers in die kombuis vir ons gewag wat hulle op die plaas gekweek het en glo altyd vir hulle gaste aanbied. Kraakvars sonder gelyke! Die plekkie is so mooi ingerig en alles is in sy plek. Die stoep is wonderlik. Ons het ons familie oorgenooi na die plek toe om ons Kersfees ete te hou en moet se dat dit een is vir die boeke. Mens kan op die plaas gaan rondry as jy 'n 4x4 het en dis veral lekker om na die dammetjie "bo by die berg" te gaan vir 'n vinnige swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne M
Enkelreisiger

The perfect place to relax!

I thoroughly enjoyed my stay at Laughing Waters. The farm is beautiful, the accommodation is high quality (the bed is VERY comfortable), Kirsten and Gerd are very friendly and accommodating. The personal touches - freshly laid eggs, rusks, handmade soap, honey and flowers - were really appreciated. I enjoyed my walks on the farm with the friendliest dogs ever. I will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideale plek om te ontspan!

Ek het my verblyf by Laughing Waters terdeë geniet. Die plaas is pragtig, die verblyf is van hoë gehalte (die bed is báie gemaklik) en Kirsten en Gerd is baie vriendelik en tegemoetkomend. Die bederfies - vars eiers, beskuit, handgemaakte seep, heuning en blomme - word opreg waardeer. Ek het my stappies op die plaas saam met die vriendelikste honde ooit geniet. Ek kom beslis weer terug.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dianne, I loved meeting you and having you stay at Laughing Under The Oaks.
Thank you for your warmth and lovely caring,
Wishing you happy & a beautiful beginning to the new year
love Kirsten

Laughing Waters Farm
Nicolene D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

All you need for a recharge weekend in nature!

We enjoyed our stay at Laughing Waters very much - beautiful views all around, awesome outside kitchen and fynbos to welcome you. High quality and comfort is what you can expect from Laughing Waters, with a personal touch that will make you feel at home! Thank you for the unforgettable weekend, Kirsten!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat jy nodig het om te herlaai!

Ons het ons verblyf by Laughing Waters baie geniet - pragtige uitsigte, awesome buitekombuis en fynbos om jou te verwelkom. Topkwaliteit en gemak - dís wat jy kan verwag van Laughing Waters - met 'n persoonlike inslag wat jou sal laat tuis voel! Dankie vir die onvergeetlike naweek, Kirsten!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Aaah Nicolene, Thank you. It was my hugest pleasure to have you here!

Laughing Waters Farm
Enver M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enver M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and pleasant.

We love the place. Kirsten was very accommodating and friendly. The place was beautifully set out and equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsaam en lieflik.

Ons love die plek! Kirsten was baie akkommoderend en vriendelik. Die plek is pragtig uitgelê en toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dear Enver, it was my pleasure to host you both. I am very happy that you enjoyed your stay at our farm...despite our lack of water upon your arrival. THANK YOU for your warmth:-)
Wishing you well!
Kirsten

Laughing Waters Farm
Adri M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf met die geluid van wind in die eikebome en gekabbel van die waterstroom.

Dankie Kirsten. Ons en Emma, ons schnauzer, het heerlik gekuier. Ver ente tussen die proteas gaan stap en op die stoep gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Thank you Adri, We (including Sascha and Siya the hounds) really enjoyed having you all here to play and explore.
Wishing you both well,
with love
Kirsten

Laughing Waters Farm
Laurette C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Laughing Waters is 'n fantastiese wegbreek van die stadslewe met 'n heerlike rustigheid en plaasgevoel.

Laughing Waters is 'n perfekte wegbreek van die stad na die berge, natuur en rustigheid. Die dekor van die cottage is pragtig, Kirsten het baie moeite gedoen met pragtige proteas, melk, eiers en 'n heerlike gas-verwarmer om die cottage snoesig te maak. Die area was omhein en ons hond het die spasie so baie geniet en was veilig! Ons het op die plaas gaan stap, dis perfek geleë! Ons sal definitief Laughing Waters aanbeveel vir 'n heerlike plaasnaweek wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laughing Waters Farm se terugvoer

Dear Laurette,
It was so lovely to have you both here!
Thank you.
Happiest wishes,
Kirsten

Laughing Waters Farm
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laughing Waters Plaas, Sandies Glen-weg 30, Sandies Glen, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa34e8900cf29353c1eceb62644e984de3e054a0b59665d2b7e4baf16c80c41906564209dbd0bf5a24067b3000e0e2919241d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 30 Sandies Glen Road, Laughing Waters Farm Sandies Glen 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.472938731208 19.66828606844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem