+44
Selfsorg in Rooi-Els

Rooi-Els Fijnbos units

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Lavenda Suite
Selfsorg
La Montagne
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Fijnbos-eenheid
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls

Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien bobbejane 'n risiko kan inhou.

Gaste moet nie kos onbewaak laat nie.

Die 2 verhit-en-eet-eenhede (Fijnbos en La Montagne) het 'n skottelgoedemmer waar vuil skottelgoed in die oggend gewas kan word. Gaste moet die skoonmakers in kennis stel as hulle hul skottelgoed wil laat was.

Vars handdoeke is op aanvraag beskikbaar.

Lugversorgers kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie.

Eerlikheids-peuselhappies en drankies word in die yskaste voorsien. Gaste word versoek om te betaal soos aangedui op die pryslys.

Rooi-Els is 'n natuurvriendelike dorpie waar bobbejane teenwoordig is. Gaste moet seker maak dat alle eenhede toe en gesluit is. Vensters moet ook toegemaak word, aangesien bobbejane die eiendom kan binnekom en plunder, selfs terwyl gaste teenwoordig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

38 Anemone Street, Rooi-Els, 7916, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0ba195bc4e7045a73a7bbab8332299eb94c2be4c53af916a61b6c04d1a04a144e3e9004adce4bebea7a6be2f0800d84b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 38 Anemone Street Rooi-Els 7916 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.30146488427 18.8193483626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang