Lavendar Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Fern Road, Murdock Valley, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lavender Cottage is 'n selfsorg-kusoord in Murdock Valley, net buite die bekoorlike hawedorp Simonstad, met asemrowende uitsigte oor Valsbaai.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet, met panoramiese see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Aangrensend is 'n eetarea met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n 50-duim slim-TV. WiFi is ingesluit.
Glasdeure maak oop na 'n houtdek met 'n Weber-braai en 'n klein grasdak-gazebo, perfek om die uitsigte te geniet. Die kothuis is naby Boulders se pikkewynkolonie, afgesonderde strande en is slegs 15 minute se ry vanaf Kaappunt Natuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Fern Road, Murdock Valley, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Fern Road, Murdock Valley, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang