Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender @ Oatlands

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Minnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Lavender @ Oatlands
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos altyd was dit lekker.

Een nag oorgeslaap. Geen probleme gehad nie, baie rustig gewees. Kamer is soos altyd skoon en netjies met 'n bederfie op ons kussings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Fantasties.

Aangename verblyf, netjies skoon en baie vriendelike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hou van hoe alles uiteen gesit is, en die aandag en liefde wat aan elke muur en hoekie gegee is.

Baie vriendelik en behulpsaam, fantastiese diens en die plekkie is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mari T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek! Heeltemal anders en unieke ondervinding.

Ons was so beïndruk toe ons by die plek aankom en sien dat die foto's dit nie justice doen nie. Wow. So spesiaal, uniek en netjies. Vriendelike ontvangs wat ons van Minnie gekry het. Dit was maklik bekombaar en veilig en vir gaste wat moes oorslaap vir 'n troue, moet ek bysê dat Minnie vreeslik geduldig met ons was. Baie dankie vir dit. Ons ondervinding was baie spesiaal en ons is dankbaar. Die kamers is so netjies en oulik uitgelê. Met al die geriewe wat jy sal nodig hê vir net een aand se oorslaap soos ons dit nodig gehad het of selfs langer. Al die klien dingetjies soos die tjoklits, koffie, koekies, water in die yskas. Sal regtig nooit hierdie plek vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 2, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1a81aedd8757d9dd4e5353b435384d3b21c7524a8e7f738bd5e219a58216e87ef3d568a886efb491319dcbafb6c03d3676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2 Du Plessis Street Oatlands 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.098246236376 27.739831653967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem