Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Cottage bied gemaklike selfsorg- en oornagverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Willowmore. Hierdie kothuis dien as 'n goeie basis vir gaste om die skoonheid van Willowmore en die omliggende gebiede te verken.

Verblyf word in 2 eenhede gebied wat beide onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk af is, naamlik die selfsorgkothuis en 'n gemaklike dubbelkamer wat vir oornagverblyf geskik is. Elke opsie het 'n privaat ingang, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind, en die dubbelkamer het slaapplek vir 2 gaste.

Die kothuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea en 'n eetarea. Gaste kan die slim-TV met Netflix en sekere DStv-kanale geniet.

Die gemaklike dubbelkamer het 'n kombuisie wat met basiese eetgerei en breekware, 'n ketel en 'n mikrogolf toegerus is. Daar is ook 'n ontbytskinkbord met muesli, jogurt, roereier-croissant en vrugtesap.

Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike plonspoel, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Lavender Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Ligging

  • Markstraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23281b01fb5349a9f5058827e7e43e7f021af6bd73daccffe4677ffe6e4002198c92c7751b0c2292f6a8fe96b32d9d2a6c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 18 Mark Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.294368419551 23.488852737434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem