Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

Naweekaanbod

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Lavender: Deluxe En suite
B&B
Vars perkallinne en badhanddoeke word voorsien.
Island: Deluxe-dubbelkamer
B&B
Vars perkallinne en badhanddoeke word voorsien.
Malindi: Deluxe Dubbelkamer 2
B&B
Vars perkallinne en badhanddoeke word voorsien.
Royal: Deluxe Dubbelkamer
B&B
Vars perkallinne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls

- Die kamertarief sluit 'n kontinentale ontbyt in
- 'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
- Ontbyt word tussen 07:30 en 10:00 van Maandae tot Vrydae bedien en van 08:00 tot 10:30 op Saterdae, Sondae en vakansiedae.
- Aandete is beskikbaar op versoek van Maandae tot Donderdae. Reëlings moet voor 11:00 op die dag waarop gaste die aandete verlang met die gastehuis se bestuur getref word.
- 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op weeksdae teen 'n fooi.
- Die gastehuis is 'n rookvrye instansie. Rook word nie in die gastehuis toegelaat nie. Gaste kan wel in die tuin rook. Sou die bestuur vind dat hierdie reël nie nagekom is nie, sal 'n skoonmaakfooi van R750 gehef word.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Slegs geregistreerde gaste mag in die gastekamers wees.
- Spesiale reëlings kan getref word om gaste by O.R Tambo Internasionale Lughawe op te tel teen 'n ekstra fooi.

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R300.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: John Barkerstraat 9, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MzJiYTZkLTY4YjItNDU3Ni1hOGZjLTRmODEyNjI0ZWRjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 9 John Barker Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -25.33034892144 31.007055044174
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem