Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kings-weg 55 en 57, Fort Hill, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender House bied verblyf aan in 'n gastehuis wat sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt van King William's Town. Ervaar 'n stukkie van die geskiedenis van King William's Town in hierdie monument-gebou. Lavender House is stapafstand van die dorp, winkelsentrums, banke, restaurante en die Hubertha Museum af.

Daar is 16 gastekamers waarvan almal en suite-badkamers het. Elke kamer het 'n privaat ingang en beskik of oor 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Sommige van die kamers is ruim genoeg om 'n ekstra enkelbed te akkommodeer met vooraf reëling. Hoë kwaliteit perkallinne, handdoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer is toegerus met DStv, 'n skryftafel, 'n yskassie, strykyster, strykplank en koffie- en teemaakgeriewe. Lugversorging is in party kamers beskikbaar, spesifiseer asb. jou voorkeur wanneer jy die bespreking maak.

Die gastehuis is in 'n lieflike tuin geleë en gaste kan langs die swembad ontspan of lekker braai in die lapa. 'n Ontbyt-buffet word elke oggend bedien en die gastehuis bied ook 'n verskeidenheid middagetes en aandetes op versoek. 'n Pendeldiens is beskikbaar om jou te neem na verskillende bestemmings in en om King William's Town.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Lavender House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 13

Ligging

  • Kings-weg 55 en 57, Fort Hill, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lavender House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kings-weg 55 en 57, Fort Hill, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3Njg1NmY5LTQ5MmYtNDkwMi04NWRjLThhY2NlMzg2MGI2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 55 & 57 Kings Road Fort Hill 5601 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.877232807124 27.396696414372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem