Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Lane Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Izandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 33 resensies vir Lavender Lane Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Niek M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Niek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel ons datum aangeskuif kon word, was verblyf baie gemiddeld.

Geen veilige parkering nie, baie geraas deur die nag wat mens laat opstaan om seker te maak jou voertuig is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xanderie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanderie V

Baie gerieflike gastehuis.

Lavender Lane Gastehuis het voorwaar voldoen aan ons verwagteinge en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lize B
Gesin met tieners

Not value for money.

We had no electricity due to loadshedding and no water, so could not use the toilet or shower. After complaining I was told they use borehole water and could not pump due to the loadshedding. They could not start the generator as they had no diesel and I was told that diesel is expensive. But I paid R1250 for my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is baie klein. Badkamer is nie privaat nie.

Nie regtig vir selfsorg nie. Nie naasteby vergelykbaar met ander plekke waar ons gebly het nie. Ek was na alle waarskynlikheid verkeerd met wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Saam met vriende

Comfortable, clean and safe.

We were well attended to by the owner. Our one night stay was comfortable clean and safe. There was WiFi and undercover parking. Excellent place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie sleg nie.

Langs ons kamer het mense gebly wat tot 1 uur die nag daar binne gewerk en goed rondgeskuif het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is luuks en groot genoeg.

Kort net ’n tweepunt-prop vir mens se selfoon. Die bure se naggeluide het bietjie gepla. Andersins was die verblyf lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G
Saam met vriende

Lekker plek om oor te bly.

Sentraal en naby lekker kuierplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika G

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons wou die aand braai en hulle het vir ons alles gegee wat ons nodig gehad het. Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was baie lekker om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce S

Clean and comfortable.

The place was great but the car was parked on the street. This meant that we had to unpack the car as we had all our luggage for a road trip in it. It would have been easier to leave the car packed behind a secure gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is netjies en skoon. Ontvangs was uiters swak.

Met ons aankoms sien jy net die hek en saniteerbottel. Kry nie die mense geskakel nie. Geen aanduiding dat die kantoor om die hoek is nie, terwyl hulle bewus is dat baie mense dit nie weet nie. Dame begroet mens met 'n sigaret in die hand en bly met 'n ander persoon op die telefoon praat. Plek is netjies, skoon, net 1 stel handdoeke vir 2 persone. Ontbyt is ekstra waarvan ek nie met bespreking meegedeel is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laylah M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laylah M
Besigheidsreis

Wonderful and safe accommodation

Very comfortable wonderful accommodation with Wi-Fi. Lavender Lane is peaceful with no disturbance whatsoever, easy check in. I even extended my stay. This will be my home in Kathu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul En Hannelie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul En Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjieste gastehuis ooit.

Kamer was effens knap, maar perfek en netjies toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertrude G K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrude G K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Accommodated our doggy as well!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie gefrustreerd.

As jy moeg gereis is na 'n lang dag se ry sal dit jou frustreer om hier te bly. Dis raserig en 'n mens kry nie eintlik geslaap met al die mynwerkers wat daar tuisgaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Besigheidsreis

Gerieflik, skoon en prakties.

Gerieflike eenheid naby snelweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Atha S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Atha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient and great service.

The landlord made it very easy and comfortable to meet our needs on short notice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig

Kamers is baie mooi en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen probleem.

Voertuig staan in straat, maar daar was geen probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merelane S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Merelane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, maar my kar moes buite staan wat mens 'n bietjie ongemaklik laat voel het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Besigheidsreis

Suitable for what I needed.

Cater well for the business traveler.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Geskik vir wat ek benodig het.

Voorsien goed vir sakereisigers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons was so 'n kort rukkie daar, maar dit was netjies, het glad nie koud gekry nie. Sal dit beslis vir vriende aanbeveel. Is bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Baie hartlike ontvangs en kamer in 'n puik en netjiese en skoon toestand. Ek sou net graag 'n tafel en stoel by die deur in die kamer sit. Om sleutels en selfone op te sit. Parkering na die straat toe is oop, maar tog by jou kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Francois C
Enkelreisiger

Okay.

Stort-cubical baie gelek, krag elke nag van 03H00 - 06H00 af, geen redes gegee, bed ongemaklik, geen buitesitplek, het geen van bestuur gesien om dit aan hulle te noem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was clean and the bathroom was spotless.

Although I was there on business I'll consider as my next holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Lane Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Lavender Lane Guest House
André V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Enkelreisiger

Gemak vanaf die huis.

Ontvangs hartlik. Vriendelike, hulpvaardige en opgewekte personeel. Gemaklike beddens. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Lane Guest House se terugvoer

Baie dankie hoop om u gou weer te sien.

Lavender Lane Guest House
Ronel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap.

Sou net graag die voertuig veilig wou parkeer, en nie in die straat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L
Besigheidsreis

Lieflik.

Pragtig nuut oorgedoen, skoon, baie gerieflik. Beddens het lekker nuwe beddegoed, stort lekker drukking met warm water. Ons verblyf was 'n groot plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Lane Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons hoop ons sien jul gou weer.

Lavender Lane Guest House
Kobie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies. Geen melk in kamers nie.

Gee nie werklik om vir gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en waarde vir geld. Ingeslote ontbyt is 'n heerlike bonus.

Sal dit beslis hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Lane Guest House se terugvoer

Baie dankie Nic.

Lavender Lane Guest House
Antoinette G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Besigheidsreis

Baie lekker gewees en sal weer daar gaan bly.

Baie gasvry en sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Lane Guest House se terugvoer

Baie dankie Antoinette, sien gou weer.

Lavender Lane Guest House
Anelda B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dankie vir die lekker verblyf en ontbyt daarmee saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Lane Guest House se terugvoer

Baie dankie Anelda

Lavender Lane Guest House
Loedie W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loedie W
Enkelreisiger

Ongelooflik vriendelik ontvang en verblyf was wow en ek sou nie 'n beter ontbyt op 'n ander plek gekry het nie.

Beste van die beste ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieshoutstraat 17, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92f602122d24ebed9a8daac4d4572143d4ecc7122a048e6a98faeea2da6285cd3e06b82f4cc891314e454c9e59a396b92a45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 17 Nieshout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-17:00 10:00 -27.695316910017 23.052074945369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem