Stellenbosch Akkommodasie by L'Avenir Country Lodge | LekkeSlaap
+32

L'Avenir Country Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Classic
Ontbyt, WiFi, parkeerplek en 'n gratis wynproe by Cellar Door.
Platinum
Ontbyt, WiFi, parkeerplek en 'n gratis wynproe by Cellar Door.
Icon
Ontbyt, WiFi, parkeerplek en 'n gratis wynproe by Cellar Door.
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis in 'n bababed.
Kinders tussen die 3 en 111 jaar betaal R450 per kind per nag en sluit ontbyt in. Indien beskikbaar, kan 'n ekstra bed in die kamer voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

50% van die totale bedrag indien minder as 15 dae voor die inklokdatum gekanselleer.
100% van die totale bedrag indien minder as 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer.
Slegs geskrewe kansellasies sal aanvaar word. Verseker asb. dat jy bevestiging van bespreking ontvang.

Vanaf R1 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R44, Klapmuts-pad, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4NDgzMGNjLTY5MjItNDI3NC04ODM2LTA1NzY3MjU5NjRhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 975  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R44 Klapmuts Road 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.886015545458 18.844128547577
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za