LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Lodge in Stellenbosch

L'Avenir Country Lodge

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R44, Klapmuts Road, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

L'Avenir Country Lodge is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetieklandgoed net buite die dorp met uitsigte oor die wingerd en berge.

Verblyf word in 3 Classic-kamers, 4 Platinum-kamers en 2 Icon-kamers aangebied. Al die kamers het lugversorging, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe, en die 2 Icon-kamers het privaat dekke met plonspoele.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Petanque-baan en 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n eerlikheidskroeg, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kaggel in. 'n Volledige ontbyt word op die lodge se dek met 'n uitsig oor die swembad en dam bedien.

L'Avenir Country Lodge is ideaal geleë, alhoewel daar 'n rits doendinge op die perseel vir gaste is om te geniet. Gaste het toegang tot die wingerd en ontvang 'n gratis wynproe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jana S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, gasvry en verwelkomend! 1 vir die boeke! Dit was besonders gewees!
Mei 2026
Nikki E
Saam met vriende
4.8
Beautiful view and great wine! Great stay and friendly staff!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Carola S
Saam met lewensmaat
4.8
Impeccable harmonious genuinely warm. I can definitely recommend this accommodation and vineyard. You can truly unwind at this spot and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
John H
Saam met lewensmaat
4.6
Fantastic. Comfortable. Private. I was part of a band that performed at the Daisy Jones Bar, located on the farm next door. Naturally, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Eugene C
Saam met lewensmaat
4.4
Dit was wonderlik, ons het dit geniet. Sien sterre.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R44, Klapmuts Road, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink L'Avenir Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R44, Klapmuts Road, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3484112f918e295c575c3445661eda02d000db03c19471abc4ac83b22626fcae702f6cac4ab365eb0ba8183809927025465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 R44 Klapmuts Road 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.886015545458 18.844128547577
Soek in 'n groter streek