Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavie & Me

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Likwart-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavie & Me is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel in Parys wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir besigheidsreisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Dié woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n slaapbank in die woonstel wat vir 2 kinders geskik is. Hierdie woonstel bied dus slaapplek aan 4 gaste.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het 'n TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig, asook 'n privaat ingang en tuin met buitesitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Lavie & Me sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Lavie & Me
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Ligging

  • Likwart-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Lavie & Me het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Likwart-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ad7dc79ef96d1a324c1706b86c0afce8d0707a3c49d2fa54135b69cb999f6f1d8a33fbf00c105f9e359ee9d6c8e81bba72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 Likwart Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.910603326583 27.442337680314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem