Lawrence Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lawrence Lodge is 'n grasdaklodge in privaatbesit. Dit is in Bryanston geleë en het baie karakter. Die lodge is gerieflik geleë naby groot winkelsentrums, kerke, flieks, die gimnasium en Monte Casino. Dit is in 'n boomryke voorstad en dit is interessant om rond te stap en die pragtige huise in die omgewing te sien.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise wat volledig ingerig is en ook DStv beskik. Daar is nog 2 suites in die hooflodge, waarby ontbyt ingesluit is. WiFi is ook beskikbaar in die lodge. Die kamers deel 'n badkamer.

Aandete en wasgoeddienste kan teen billike tariewe voorsien word. Die kothuise en kamers is geskik vir tot 2 gaste. Al die beddens is koningingrootte.

Gaste is welkom om die swembad te gebruik of in die tuin langs die groot koidam te ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kry 'n afstandbeheer vir die elektroniese hekke. Die lodge is op 'n veilige pad met gekontroleerde toegang en sekuriteitswagte geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lawrence Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false