LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lawrette's Place | LekkeSlaap
+39

Lawrette's Place

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Lawrette's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.7/5
Fransie L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet om by Lawrette's Place te bly. Mooi area en baie skoon.

Ons is van 'n area waar daar baie misdaad is en ons het effe onveilig gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We enjoyed it very much to stay at Lawrette's Place. Beatiful area and very clean.

We area from high crime area and we felt a little bit unsafe.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ansie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Gesin met tieners

Ons het Lawrette's Place geniet en 'n baie vriendelike ontvangs gehad.

Die plek is gerieflik vir 'n klein gesin, baie netjies en skoon, asook baie goed geleë om plekke soos George, Victoriabaai, Mosselbaai, ens. te besoek.

Danie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker blyplek, redelik sentraal geleë tussen George en Mosselbaai. Enigste negatiewe punt is dat die kroegyskassie te klein is en daar geen vriesgeriewe in die woonstel is nie. Ons moet dus elke dag vleis, ys en bederfbare goedere gaan koop.

Lawrette's Place's terugvoer

Baie dankie Danie vir jou boodskap en so bly om te hoor julle het lekker gebly. Julle was sulke aangename gaste en dit was vir ons n voorreg om julle te ontmoet en by ons te he.
Ons hoor wat julle oor die kroegyskas se en vra verskoning vir die ongerief. Ons maak dit prioriteit om in 2019 die Spacious Gareden Room te voorsien van n lekker groot yskas met vriesgeriewe.

Ons hoop om julle weer hier te mag verwelkom.

Mag 2019 net mooi dinge vir julle inhou.

Vriendelike Groete
Lawrette

Lawrette's Place
Bonny F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonny F

Comfortable and spacious in a scenic garden setting.

The accommodation suited us perfectly - comfortable beds in a spacious flatlet with a separate entrance. The accommodation is homely, and the location is lovely: set high up on a hillside with views of the lush gardens in the Groot Brak area. Easy to find.

Coenraad V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustige omgewing.

Iemand wat selfsorg soek, net die regte plek.

Lawrette's Place's terugvoer

Hallo Coenraad
Baie dankie vir die positiewe terugvoering!
Ek is so bly om te hoor julle het dit gemaklik en rustig beleef.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer by ons te kan verwelkom!
'n Baie voorspoedige 2017 toegewens!

Vriendelike groete
Lawrette

Lawrette's Place
Marie D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie D

Huislik, rustig, netjies en naby restaurante, winkels, snelweg en see.

Sterk aanbeveel, maar nie vir kinders jonger as 12 jaar nie. Terrein verleen hom nie tot kinders nie.

Vanaf R749
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R749
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R749
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogte-weg 20, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNWUwNDU1LTk0MWQtNDZkMS04NjllLTA0ZTNmMjk3NDdkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R749  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 20 Sandhoogte Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.053010539721 22.212546318769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!