3 L'Azur vakansie woonstelle
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Waterside Road, L'Azur Flats 3, Wilderness, 6538, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
L'Azur vakansie woonstelle is in Wildernis naby George Lughawe en is stapafstand vanaf restaurante en koffiewinkels.
Hierdie selfsorgeenheid is op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed. Een badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die ander het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-eenheid het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, lugbraaier en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. DStv is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook 'n buitesitarea, Weber-braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, stap, fietsry, swem, visvang en verskeie besienswaardighede in.
Ligging
- Waterside Road, L'Azur Flats 3, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Waterside Road, L'Azur Flats 3, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang