Le Bezz Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Matshediso S - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Damian E - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing guest house.
Ernest E - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties en lekker.
Neil K - Apr 2024
Algehele gradering
Fine. Near the beach.
Regina B - Apr 2024
Algehele gradering
Dink Balito is op ons lysie van aftree, pragtige skoon dorp.
Lynette D - Mrt 2024
Algehele gradering
4 aande lekker geslaap, naby aan alles en vriendelike diens.
Belinda J - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect but short.
Elize J - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag!
Pieter H - Feb 2024
Algehele gradering
Regtig die plek om te oorweeg. Net 'n plesier en waarde vir geld.
Kamil L - Feb 2024
Algehele gradering
Overall, great value for money.
Ane D - Des 2023
Algehele gradering
Highly recommended.
Antoinette O - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike ervaring.
Angie S - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Willem F - Nov 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaap in Ballito, volgende keer sal ons die omgewing beter verken.
Madelein M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en waarde vir geld.
Amanda F - Okt 2023
Algehele gradering
Netjieste plekkie. Ligging is puik.
Nikita G - Okt 2023
Algehele gradering
Stunning rooms, delicious breakfast, friendly staff.
Nico P - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens. Moderne kamers.
Trudi E - Okt 2023
Algehele gradering
Na 'n 18ure vlug was dit die perfekte plek om te oornag. Ontbyt is heerlik en die ligging is perfek. Sal definitief weer daar tuis gaan.
Jacqueline Ann M - Okt 2023
Algehele gradering
Sal nooit weer Le Bezz Guest house besoek nie.
Nicolaas D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Goeie waarde vir geld en vriendelike ontvangs.
Sindawonye G - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies, staff baie vriendelik.
Robyn M - Aug 2023
Algehele gradering
I really enjoyed my overnight stay, definitely a place to return to!
Lees meerIan G - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing service, delicious breakfast, lovely staff willing to go extra mile, stylish and well presented.
Eugene D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry ontvang en behandel en ons het baie tuis gevoel.
Gerhard M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam dankie.
Dewald P - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, ideale ligging en fantastiese mense.
Lourens D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie goeie diens.
Gillian D - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastic and low maintenance.
Kwenza S - Jun 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay, the service was so amazing.
Trudie V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Sumari S - Mei 2023
Algehele gradering
Beste wegbreek ooit.
Detlev H - Apr 2023
Algehele gradering
Alles netjies, goeie oornagstop - veilig en skoon.
Shantel H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Zelmarie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Almal vriendelik en behulpsaam. Ontbyt heerlik!
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Johan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasheer, Justin, is uitstaande.
Amanda F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie. Lekker naby aan restaurante.
Pieter Johannes S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ronelle J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars en ligging perfek.
Ilze K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam, ideaal geleë.
Debbie L - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Christie S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier!
Jenny B - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect for my needs.
Susan L - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties! Skoon en vriendelik!
Celumusa S - Des 2022
Algehele gradering
I had a perfect stay at Le Bezz.
Bennie F - Nov 2022
Algehele gradering
Wittebrood verblyf.
Lees meerAngie S - Nov 2022
Algehele gradering
Relaxing and very enjoyable.
Morne M - Nov 2022
Algehele gradering
Friendly/clean/nice and quiet.
Ralph M - Okt 2022
Algehele gradering
Superb place to stay.
Maroela Media H - Sep 2022
Algehele gradering
Net terloops, jy kan met groot vrymoedigheid weer van LeBezz Guest House gebruik maak. Hulle was regtig vriendelik, op ʼn great plek geleë en die kamer was heerlik.
Abelia E - Sep 2022
Algehele gradering
Was goed.
Belinda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, goed geleë, wonderlike mense.
Nqobile M - Jun 2022
Algehele gradering
I had a great time.
Colin H - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker by die see!
Benita P - Mei 2022
Algehele gradering
Hulle is gasvry!
Pieter H - Mei 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Suzaan L - Mei 2022
Algehele gradering
Value for money.
Sterna D - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig skoon. Baie vriendelike diens en heerlike ontbyte.
Paul B - Mrt 2022
Algehele gradering
Regtig geniet.
Carel N - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was 'n oornag plek vir 'n hospitaalbesoek en was dus gangbaar, maar het my depressief gemaak.
Lees meerCarike P - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, lekker kos en netjies.
Helana D - Jul 2021
Algehele gradering
Bed en ontbyt.
Troné B - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike, moderne akkommodasie.
Lees meer- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawkinsweg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal