Le Bocage Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie gastehuis is in die hartjie van Joubertina, 'n klein Oos-Kaapse dorpie met 'n ouwêreldse, nostalgiese atmosfeer, geleë. Le Bocage bied verblyf met pragtige oop ruimtes, uitsigte oor die omliggende berge, groot stoepe en ou houtvloere aan.

Die verblyf by Le Bocage bestaan uit 5 kamers wat individueel ingerig is en 2 aparte eenhede. Die en suite-kamers is in 'n ou plaashuis geleë. Die kamers beskik oor dubbel-, driekwart- of enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en komplimentêre toiletware. Verder is daar 1 selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 mense.

'n Smullekker plaasontbyt word elke oggend bedien en aandete kan minstens 24 uur vooruit gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Bocage Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za