Parys Akkommodasie by Le Grand Chateau | LekkeSlaap
+18
+18

Le Grand Chateau

  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 61, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Le Grand Chateau skuil in die hartjie van die Koepel-erfenisgebied. Ou en nuwe elemente word pragtig verweef en die asemrowende Franse en art déco-interieur skitter van tydlose elegansie. Breekweg na 'n bestemming wat spog met historiese wonders, luuksheid, en puik diens, 'n venue wat perfek is vir spanbou, konferensies, troues en wegbreke vir gesinne en vriendegroepe wat moeg is vir die stad.

Ons het 10 Standaardkamers, 10 St Etienne-kamers, met slaapplek vir 40 gaste altesaam. Die standaardkamers het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens of 2 driekwartbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is dit toegerus met lugversorging, haardroër, strykyster en TV.

WiFi, konferensiegeriewe en beperkte parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 69 resensies vir Le Grand Chateau
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Boomstraat 61, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Le Grand Chateau het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 61, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNjcwN2FmLTkyNTItNDY2Ny05YTQ0LTMyZWE2YzQ3NTkwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 69 5 1 4.41 61 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.897730135405 27.453178840475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za