LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Grand Chateau | LekkeSlaap
+18

Le Grand Chateau

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 72 resensies vir Le Grand Chateau
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sunet V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Dit was skoon, veilig en die personeel is baie vriendelik. Die plek is ook lekker sentraal geleë.

Elaine K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Enkelreisiger

Rustige verblyf en gerieflik geleë.

Baie aangename ervaring. Personeel baie behulpsaam.

Yolande V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Alles was maklik en ons het geen probleme gehad nie.

Steven O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven O
Gesin met klein kinders

Plek is baie mooi, skoon en netjies, ons het lekker gebly.

Sien sterre.

Natasha B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Enkelreisiger

Awesome, friendly, definitely will go there again.

A lovely place, clean and comfy.

Evan D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Vriendelik, hulpvaardige personeel. Gemaklike, netjiese kamers. Lekker ontbyt geëet. Sal weer daar bly.

Juve S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juve S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en goed geleë.

Baie aangename plek om by te woon. Baie mooie en skoon. Vriendelike mense. Sal vir seker weer die hotel besoek.

Martie E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en skoon.

Sal beslis verblyf aan ander aanbeveel.

Riana B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B
Enkelreisiger

Rustig en aangenaam.

Vriendelike diens. Rustige atmosfeer.

Carla L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, professionele diens en geld werd.

Was die derde keer wat ek daar oornag het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie professionele personeel en vriendelike diens. Rustige omgewing en baie netjies.Veilige parkering. Beslis die geld werd. Sal definitief weer daarheen gaan.

Tom H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom H

Vriendelike personeel en netjiese kamers! Goeie diens!

Heerlik gebly. Baie sentraal geleë om Parys te ontgin! Beveel graag Le Grand Chateau aan!

Michelle W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W
Enkelreisiger

Dis 'n hotel soos al die ander.

Melodramatiese vrou met kommentaar. Waarde vir geld. Jou sterretjie het geval. Ek was daar as 'n drywer vir 'n spul dronk mans na 'n bachelors. My aand was beplan om net Netflix te kyk en te rustig te wees. Advertering was met WiFi. Die sein is so swak jy kan nie eers 'n Whatsapp ontvang deur die WiFi nie. Ek blameer glad nie die hotel nie. Ek glo daar is nie goeie internet in die klein dorpie nie. As jy daar is en gaan baie internet benodig of beplan om te Netflix, koop maar vir jou 'n ekstra bundel of drie. Verder gaan jy lekker slaap! Baie dankie vir julle great diens en vriendelikheid!

Thys E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelike ontvangs was opreg waardeer.

Die verblyf was skoon en netjies. Ontvangs was uitstekend. Area tydens ons besoek was stil en rustig. Sal aanbeveel.

Wessel S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Despite staying well I am concerned about Parys in general.

Nonhlanhla N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla N

Lovely place.

I loved everything about this place. Walking distance to Main Street where all the shops and restaurants are. Nice breakfast, clean rooms, quietness, helpful staff. It felt like home and we had a wonderful stay. I will go back the next time I'm in Parys.

Martin E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Het die verblyf baie geniet daar. Al wat kort is net 'n kluis in kamer waar jy waardevolle items kan toesluit. Maar andersins smart.

Marika W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marika W
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Sal enige tyd weer die plek besoek.

Ben K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, sentraal geleë verblyf.

Lekker oornag / naweek verblyf, wat skoon netjies is met vriendelike en flink diens, maar sou nie aanraai vir langer verblyf nie weens 'n gemis aan uitsig op die pragtige natuurskoon van die omgewing. 'n Nadeel is die beperkte toesluit parkeer area beskikbaar. Die pluspunt is dat die hotel binne loopafstand van die meeste winkels in die dorp is, wat definitief waarde vir geld bied.

Zenobia S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend. Baie meer as wat ek verwag het. Well done people!

Beste diens wat ek in lang tyd gehad het. Dankie!

Anthonie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie B
Enkelreisiger

Oulik en prakties!

Oulike plek, die man wat na-ure ontvangs hanteer het, kon dalk so bietjie vriendeliker gewees het. Sal dit aanbeveel vir ander.

Ap V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een koffie in die kamer.

Baie goeie ligging. Geen kroegfasiliteite vir die naweek. Verder was dit aangenaam!

Laurika P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme.

Tiaan en Nkosi het uit hul pad gegaan vir ons van die oomblik wat ons arriveer het, totdat ons die volgende oggend die hotel verlaat het! Topklas diens julle! Baie dankie Tiaan en Nkosi!

Rona D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rona D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en skoon.

Daar was nie genoeg parkering binne nie, ons voertuig moes in die straat staan, die hek by parkering en wat na kamer se agterdeur gaan se slot is 'n grap, stel voor daar moet 24 uur-sekuriteit wees.

Susan V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Dit is baie goed geleë. Binne stapafstand van als. Als is altyd reg en skoon en netjies. Die personeel is baie vriendelik.

Louis L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met die hotel.

Aangenaam verras met die hotel, dis baie beter as die dorp! Dorp vervalle behalwe 'n paar winkels in hoofstraat en baie vuil, museum gesluit.

Jd F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd F
Enkelreisiger

Sal enige tyd aanbeveel en teruggaan.

Sien sterre.

Maureen V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, skoon, netjies, heerlike buffet-ontbyt.

Ongelooflik mooi, skoon, netjies, heerlike buffet-ontbyt. Warm verwelkoming gehad. Ons is na ons kamer begelei, alles aan ons verduidelik. Tiaan by ontvangs was baie gasvry. Ontvangs area was baie netjies, ek het sommer toe ons instap geweet, hier gaan ons lekker bly.

Lizette H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette H
Saam met vriende

Lekker.

Sien die sterre.

Mark L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L
Saam met vriende

Flinke diens en heerlik geslaap!

Baie lekker gebly - die bykomstighede in die kamer kort dalk net aandag. Nie een van die twee bedlampies in die kamer het gewerk nie, maar verder was die verblyf lekker gemaklik. Baie sentraal en naby die besige Bree straat met al die antiek- en curiowinkels. Ons was vriendelik ontvang by die ontvangsarea, verwelkom met komplimentêre sjampanje waarna 'n portier ons na die kamers geneem het. Met aankoms daar kon ons bestellings plaas by die kroeg en 'n kelner het dit by ons kamers afgelewer. Die lugversorger en enorme bed was hemels.

Marius H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H
Enkelreisiger

Julle sal my definitief weer sien.

Die hotel is sowat 150 m van die hoofstraat af, 'n kort stappie en jy is in die dorp. Naby al die eet- / drinkplekke en so 15 minute se loop na die mall en ander winkels toe. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is netjies en skoon en bekostigbaar.

Antionette S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het ons verblyf geniet en sal weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic!

We enjoyed our stay and would stay over again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Eon A - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon A
Enkelreisiger

Baie lekker.

Ek het saam my moeder hier gebly. Die diens was puik. Sal verseker weer hier bly.

Louise J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en netjies.

Verblyf was mooi skoon en netjies. Enigste ding wat gepla het was die beligting in die kamer. Die bedlampies is baie dof, en daar is net een klein dowwe lig. Dit maak dit moeilik om in die aand te lees.

Sumien D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumien D

Le Grand Chateau bied netjiese, skoon verblyf.

Le Grand Chateau bied netjiese, skoon verblyf met lugversorging. Vriendelike, behulpsame personeel en dit is gerieflik naby die hartklop van Parys en die rivier geleë.

Frieda & Henry S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda & Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en personeel was baie hulpvaardig.

Sien gerus die sterre.

Hantie F - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie F

Dit was regtig aangenaam met baie vriendelike personeel.

Vriendelike personeel. Netjiese kamers. Ontbyt was bietjie olierig, maar moet in een asem noem dat ek baie gesteld is op gesonde eetgewoontes.

Annamarie L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer van Le Grand Chateau gebruik maak as ons weer Parys besoek.

Ons het ons een nag se oorslaap by Le Grand Chateau geniet en sal weer van hul dienste gebruik maak as ons Parys besoek. Lekker stil area.

Francois P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Enkelreisiger

Uitstekend!

Baie lekker gebly, vriendelike personeel en heerlike kamers. Topklas-verblyf!

Wessel S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornagplek.

Dis nie ideaal om langer as 1 nag oor te bly nie.

Anet B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet B
Gesin met tieners

Heerlik gewees dankie.

Ons het net oorgeslaap maar sal dit weer doen. Ek kan dit hoogs aanbeveel. Baie goed!

Zelda V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Personeel baie vriendelik, kamers baie netjies, maar ons sou 'n bad waardeer het. Ons was nogal teleurgesteld in die parkeerplek, sou 'n toesluit-motorhuis of afdakke wou hê. Andersins was dit 'n goeie ervaring.

Christa W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa W
Saam met vriende

Dit was amazing.

Alles was bo verwagting en die diens was uitstekend. Ek sal julle by al my vriende aanbeveel.

Marlene P - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Heerlik! Sal net bietjie meer vriendelikheid van staf waardeer! Andersins ... Fantasties! By verre die beste plekkie in Parys!

Wiana B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiana B
Saam met vriende

Baie goed!

Sal dit beslis aanbeveel.

Ettienne D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ettienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamer en mooi hotel.

Baie professioneel en vriendelik. Baie mooi hotel. Sal weer daar gaan oornag.

Gerrie S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie S

Goed!

Ons groep het alles goed en skoon gevind. Personeel baie vriendelik.

Caroline M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, dankie.

Verseker asb. veilige parkering vir alle gaste. Met ons aankoms het ons 'n parkeerplek gehad agter die hotel. maar ons het weer gery die aand en toe ons terugkom moes ons in die straat parkeer omdat ons parkeerplek nie meer beskikbaar was nie. Dit behoort nie 'n "first come, first serve" -reëling te wees nie, ons is in elk geval ook nie ingelig dat dit so werk nie.

Phillip V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Verblyf was gemiddeld. Swart alge op die badkamerplafon en skewe spieëls dui daarop dat kwaliteitskontrole nie goed funksioneer nie.

Liza K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend lekker!

Die verblyf was onbeskryflik baie mooi en personeel baie vriendelik. Ontbyt was heerlik!

Johan S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie hotel!

Lekker oornag verblyf.

Gerda J - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goed toegerus met vriendelike personeel.

Definitief ons no. 1-stop vir verblyf in Parys.

Tiaan N - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike rusplek!

Was aangenaam verras met goeie diens!

Leigh H - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Leigh H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het twee nagte daar oorgebly en ek sal persoonlik nie weer daar bly, dit was glad nie wat ek verwag het nie.

Het meer verwag. Die parkering was swak. Hulle let glad nie op na die klein goedjies in die kamer nie.

Adel C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees. Mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Die hotel was soos beskryf op die web. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie goeie aanbevelings gemaak. Die hotel kort net 'n swembad, dis al. Baie dankie.

Jaco C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vanaf Pietermaritzburg op pad na Aardklop in Potchefstroom.

Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag. Enigste probleem is parkering (moet lyne verf of iets, want persone vat meer parkering as nodig wat lei tot 'n tekort aan parkering).

Thys F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Thys F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was effens teleurgesteld.

Die kamers is baie mooi en baie gerieflik. Ons was egter teleurgesteld in die diens. Daar was geen beheer oor die parkeerterrein nie, teen die tyd dat ons by die hotel aangekom het, was die terrein ontoeganklik weens voertuie wat slordig geparkeer is. Ons moes dus in die straat parkeer vir die nag. Die kroeg was ook toe omdat die kroegman iets by die huis aangehad het. Ontbyt was egter die grootste teleurstelling. Die kos het duidelik al baie lank op die verwarmers gestaan, ons moes lank sit en wag vir die enigste kelner om die eiers se bestelling te kom neem. Die vloer in die eetsaal was stowwerig, gebruikte tafels is nie opgeruim nie en daar was miere oral. Die ergste was dat ons na ontbyt ingelig is dat dit nie ingesluit is by die kamertarief nie. R80 per persoon was regtig te veel vir daardie ontbyt en as ek geweet het, sou ek beslis iewers anders gaan ontbyt eet het.

Corrie C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie C
Enkelreisiger

Het baie lekker gebly.

Kamer en badkamer was netjies met mooi dekor. Sou net verkies het dat ons laat weet is oor tyd vir ontbyt, asook watter besienswaardighede daar in Parys is.

Sarel B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B
Besigheidsreis

Baie goeie diens!

Parkering moet verbeter word; daar was te min vir al die gaste se voertuie.

Laetitia V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia V
Gesin met tieners

Die hotel is baie goed geleë en loopafstand van die dorp en eetplekke.

Ons familie was in Parys vir 'n verjaarsdagpartytjie en het Le Grand Chateau gekies om oor te slaap. Hulle het ons baie vriendelik ontvang en die kamers was pragtig skoon en netjies. Die bed en kussings was effe ongemaklik, maar niks ernstig nie. ('n Mens hou maar van jou eie bed). My ma, wat in haar eie kamer gebly het, se TV het nie gewerk nie, maar dit het haar nie veel gepla nie. Andersins kan ons nie kla oor Le Grand Chateau en sal heel moontlik weer daar oorbly.

Beth D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth D
Besigheidsreis

'n Warm, hartlike tuiste weg van die huis. Baie, baie dankie.

Baie dankie vir 'n vreugdevolle tydjie by Le Grand Chateau, sal verseker weer daar kom bly.

Greta B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta B
Saam met vriende

Baie goed!!

Baie skoon, goed gereël.

Jurgens L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very nice experience

The hotel was very neat and tidy and it looked good. The staff were friendly and professional. We would gladly recommend the hotel to others.

Eben C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie "nice" en "fancy".

Sien die sterre hieronder.

Leon J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Warm ontvangs ervaar en baie goeie diens!

Baie dankie vir 'n wonderlike plek, wens net dat julle eetgeriewe gehad het.

Corne H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker oornagplek!

Baie goeie en vriendelike diens!

Hester D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D
Gesin met tieners

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Ria-li S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria-li S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies en alles wat mens van 'n oornagfasiliteit verwag.

Vriendelike diens, skoon kamer, gemaklike bed en lugversorging! Alles wat mens verlang van 'n klein hotel.

Hannes S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd!

Baie netjies en skoon verblyf. Die personeel was baie behulpsaam.

Sean S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik, sentraal en skoon.

Die matras was amazing, ek slaap gewoonlik moeilik op hotelbeddens, maar hierdie was 'n duursame matras en het veroorsaak dat ek baie lekker geslaap het. Dis ook baie skoon wat ek baie waardeer het.

Kirsty V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Dit was uitstekend gewees.

Jd F - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jd F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende plek, probeer gerus!

Susan V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier,die personeel se diens puik,baie dankie.

Ons het net saans gesukkel om te lees, die ligte baie swak daarvoor. "Ander" gaste het vreeslik geraas tot 4uur die oggend wat baie steurend was, ons weet jul het nie beheer daaroor nie. Jul prys was goed, sal jul beslis aanbeveel. Baie dankie.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 61, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNjcwN2FmLTkyNTItNDY2Ny05YTQ0LTMyZWE2YzQ3NTkwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 72 5 1 5 61 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.897730135405 27.453178840475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!