Le Mirage Resort and Spa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 73 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C27, Sesriem, 0000, Hardap
- Vanaf R5 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Le Mirage Resort and Spa is 'n unieke instansie in die Sossusvlei-omgewing en bied gaste 'n ontspanne wegbreek net 22 km van Sesriem af.
Gaste kan die Camelthorn-kamers in die middelste gebou bespreek of die Oasis-kamers in die groot kasteel-gebou met 'n oase. Al die kamers het lugversorging en muskietnette. Die ruim kamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n kluis, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en bied toegang tot 'n privaat balkon.
Die oord het 'n elegante restaurant wat internasionale disse en wyne bedien. 'n Ontbyt-buffet word bedien en middagete bestaan uit 'n à la carte-spyskaart. 'n Vyfgangmaaltyd word gewoonlik saans bedien.
Gaste kan 'n masseer-behandeling by die Mystique Spa bespreek, 'n rit in Sossusvlei meemaak wat besienswaardighede soos Duin 45, Dooievlei en Sesriem-canyon insluit, gaan vierwielmotorfietsry of 'n warmlugballonvlug geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Restaurant op Perseel
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 44
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die C27, Sesriem, 0000, Hardap
- Gaste dink Le Mirage Resort and Spa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 73 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C27, Sesriem, 0000, Hardap