+11
Gastehuis in Harrismith

Le-'n-biki Gastekamer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Retha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Luuks en effektief. Heerlik gebly! Baie rustig en veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het net oornag oppad na Umhlanga. Die ontvangs was hartlik en vriendelik. Die verblyf was fantasties. Alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing impromptu getaway. The place was beautiful and everything was so thought out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Van die beste. Baie netjies en skoon. Ontvangs was uit die boeke gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Best accommodation in Harrismith! Fantastic people and a fantastic stay! Honestly cannot recommend a better place in Harrismith. Thank you so much for going the extra mile for us. I cannot wait to stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie netjiese eenheid met alles wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker. One of the very best accommodations we've visited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Le-'n-biki Gastekamer
Thank you so much. It truly was a pleasure having you here. Hope to see you again soon!

James R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

It was amazing, a very peaceful place. The place is superb, wow, a very warm welcome from the owner. He made sure we got anything we wanted. I'd go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Uiters aangenaam. Volledig en smaakvol toegerus en sorgvuldig onderhou. Ek sou daarvan gehou het as daar gordyne voor die deur was om die lig wat slegs daar in skyn uit te hou. Dis egter een van die beter toegeruste eenhede waarin ek al oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Le-'n-biki Gastekamer
Dankie vir die advies rakende die gordyne. Dit is aangebring en maak, soos jy tereg sê, 'n groot verskil. Waardeer jou positiewe bydrae en sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en nuut. Le-n-biki Gastekamer is baie netjies en luukse akkommodasie. Definitief weer daar bly en word aanbeveel. Dankie vir jul gasvryheid en pragtige eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44A Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fbe0fbf0bd2b3fc73a258bb66818d039a37f3383b8f159e5aef1d18559017edd349e27eac7ed0342fa5171d924194e22e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 44A Piet Retief Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.268630772737 29.129671594276

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang