Le Paradis Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Paradis Apartments bied luukse woonstelle met 'n skoonmaakdiens, stapafstand van Harbour House Hotel af.

Al 4 tweeslaapkamer-duplekswoonstelle is ingerig vir selfsorg. Die pragtige see-uitsigte vanaf die stoep, sitkamer en hoofslaapkamer is die kersie op die koek. Die woonstelle beskik oor lugversorging, ondervloerse verhitting in die slaapkamers en leefarea, 'n gaskaggel in die leefarea, 'n elektriese kluis, haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, strykyster en 'n strykplank.

Gaste het toegang tot die swembad en die restaurant by die Harbour House Hotel. Daar is ook braaigeriewe. Rook is verbode in die woonstelle. Elke eenheid het veilige kelderparkeerplek.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Paradis Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 800 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za