12 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 22 Harbour Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Le Paradis Apartments bied luukse woonstelle met 'n skoonmaakdiens, stapafstand van Harbour House Hotel af.
Al 4 tweeslaapkamer-duplekswoonstelle is ingerig vir selfsorg. Die pragtige see-uitsigte vanaf die stoep, sitkamer en hoofslaapkamer is die kersie op die koek. Die woonstelle beskik oor lugversorging, ondervloerse verhitting in die slaapkamers en leefarea, 'n gaskaggel in die leefarea, 'n elektriese kluis, haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, strykyster en 'n strykplank.
Gaste het toegang tot die swembad en die restaurant by die Harbour House Hotel. Daar is ook braaigeriewe. Rook is verbode in die woonstelle. Elke eenheid het veilige kelderparkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 584
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 22 Harbour Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Paradis Apartments het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Harbour Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang