LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Paradis Penthouse | LekkeSlaap
+14

Le Paradis Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Marine Rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Le Paradis Penthouse is 'n luukse selfsorgwoonstel vir oordeelkundige reisigers. Al die leef-areas bied ongelooflike see-uitsigte oor Walkerbaai. Dit is perfek, in die hartjie van Hermanus geleë, en binne maklike stapafstand vanaf winkels en restaurante.

Die dakwoonstel bied 2 slaapkamers met volledige en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer bied ongelooflike see-uitsigte en elk van die slaapkamers beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die dakwoonstel het 'n groot patio met eetkamer- en sitkamer-areas. Die ten volle toegeruste kombuis is ontwerp vir onthaal.

Daar is twee ondergrondse parkeerplekke en toegang tot die woonstel is via 'n privaat hysbak.

Winkels, restaurante en die bekende kranspaadjies is op jou drumpel - skaars 'n paar meter weg.

Le Paradis Penthouse nooi jou uit om te kom ontspan en vanaf jou eie patio te kyk hoe die walvisse heerlik in die Atlantiese Oseaan se branders baljaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Le Paradis Penthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 65 Marine Rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Marine Rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmZTIzMGM3LTViZGQtNGRmOS1hNjMxLWQzOWZjMDAwMDc5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 4) 65 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.42172233957 19.24245056769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!