Le Petit Guesthouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R700, Fairview Plaas, deel 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Le Petit Guesthouse is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas net langs die R700 buite Bloemfontein.
Dié drieslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is die kinderkamer met 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea lei na 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Gaste kan buite by die braai ontspan, koffie drink of met 'n glasie wyn kuier en die omliggende natuur geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Nita Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- R700, Fairview Plaas, deel 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Le Petit Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R700, Fairview Plaas, deel 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom