Le Petite Maison
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eaglestraat 3899, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Le Petite Maison is 'n selfsorg-eenheid in Marlothpark, 'n bewarea en vakansiedorp van 3000 hektaar wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort geleë is. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis en jou die geleentheid bied om die Groot 5 te gewaar.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is sitplek vir 4 gaste in die eetarea. Die leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met stoepmeubels en uitsig oor Parkland. Braaigeriewe word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Le Petite Maison sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 64
Jaar gelys 7
Ligging
- Eaglestraat 3899, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Le Petite Maison het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eaglestraat 3899, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom