Villa Le Thallo
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R30000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar is 'n beleid van geen partytjies en geen geraasversteuring by hierdie villa. Dit is 'n reël wat ons baie ernstig opneem. Nadat u u bespreking verseker het, sal ons alle gaste ouer as 18 jaar vra om ons Gedragsooreenkoms te teken en 'n afskrif van hul ID of paspoort te verskaf. Die dokument sal per e-pos aan elke persoon via DocuSign gestuur word om digitaal te voltooi.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Atholl Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang